Resultate 1 tot 9 van 9

Draad: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

  1. #1
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    288
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Wat van so 'n bietjie nostalgie vir 'n verandering (en sommer ook om Ali se bloeddruk bietjie op te jaag )

    Hierdie Afrikaanse Kewer brosjure dateer uit 1969 - die Duitse model in die fotos is egter nie heeltemal dieselfde as die 1500 wat ons in Suid-Afrika gekry het nie...








    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lÍ en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  2. #2
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    288
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Hierdie oorspronklike 1970 model het ek onlangs in Pretoria afgeneem




    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lÍ en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  3. #3
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,230
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Ek het vir 'n paar jaar 'n 1969 Lotus Europa gery. Sy 1600cc enjin het 105rpk gelewer. Hy het elektrise vensters, drie-punt veiligheidsgordels en elektrise vensters gehad. Hy het skyfremme voor gehad met kraghulp en volledige instrumentasie met 'n "veneer" instrumentpaneel.

    En omdat hy net 700kg geweeg het, kon hy toe ek hom in 2007 verkoop het, nog steeds amper eniets op die pad kafdraf, veral as daar 'n paar draaie was.


    Dit was een van die laagste karre op die pad, die dak was 41.5" van die grond af. Om dit in perspektief te stel, sy dak het net bokant my lyfband gesit, en ek is net 5'9".
    Click image for larger version. 

Name:	Lotus_Europa.jpg 
Views:	45 
Size:	94.8 KB 
ID:	3528
    Myne was egter rooi.

    Die 1973 model het 126rpk gehad en kon die 0-100km/h afle in so 6 sekondes.
    Last edited by Peter Connan; 22-03-12 at 09:41.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  4. #4
    4x4 pypkar Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    3,032
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Dit was een van die laagste karre op die pad, die dak was 41.5" van die grond af. Om dit in perspektief te stel, sy dak het net bokant my lyfband gesit, en ek is net 5'9". sÍ Peter -- en onthou, hy dra NIE sy broeke op sy stuitjie nie [Sjym jy't hom verkoop P/ter ..]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  5. #5
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,099
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Pine, ek geniet jou Volksie drade .. (Is ook diťkant bietjie met Volksie geslaan) en die heimwee sit vlak. (Hulle maak nie meer deesdae karre soos die 'Beetle' nie, daai goete het darem stories gehad .. ) Het selwers `n 'paar' Volksies gehad.


    Peter, daai kar Lotus was nou`n propperse platkar gewees .... die ding het soos `n PYL gelyk man ... (Ek hou van pyl karre ...)


    (Net sommer vir die pret ... ) Die naaste wat ek aan `n pyl kon kom is my huidige Passat (236 000 km tans) ... Het jare lank die Blinde Navigators Rally goete gery, en die laaste jaar voor ek by die organisasie daarvan betrokke geraak het, my kar met plakkers beplak om my opposisie bietjie te 'irriteer' ... (Ons, ek en my Nav het die vorige 2 jaar in `n ry gewen, maar ons kon nie die "hattrick" regkry nie ... )


    Click image for larger version. 

Name:	Passat_2007_0309(001).jpg 
Views:	38 
Size:	101.5 KB 
ID:	3532
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  6. #6
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,230
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Dit was een van die laagste karre op die pad, die dak was 41.5" van die grond af. Om dit in perspektief te stel, sy dak het net bokant my lyfband gesit, en ek is net 5'9". sÍ Peter -- en onthou, hy dra NIE sy broeke op sy stuitjie nie [Sjym jy't hom verkoop P/ter ..]
    Oom Mac, ons het almal seker 'n kar in ons geskiedenis wat ons "nooit moes verkoop het nie". Daardie een is myne, maar op die stadium wat ek hom verkoop het, het die kar 'n waenhuis nodig gehad om in te bly (veselglas hou nie van in die son staan nie), en ek kon doodeenvoudig nie een bekostig nie.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  7. #7
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,230
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Quote Originally Posted by Vlakvark Lees boodskap
    Pine, ek geniet jou Volksie drade .. (Is ook diťkant bietjie met Volksie geslaan) en die heimwee sit vlak. (Hulle maak nie meer deesdae karre soos die 'Beetle' nie, daai goete het darem stories gehad .. ) Het selwers `n 'paar' Volksies gehad.


    Peter, daai kar Lotus was nou`n propperse platkar gewees .... die ding het soos `n PYL gelyk man ... (Ek hou van pyl karre ...)


    (Net sommer vir die pret ... ) Die naaste wat ek aan `n pyl kon kom is my huidige Passat (236 000 km tans) ... Het jare lank die Blinde Navigators Rally goete gery, en die laaste jaar voor ek by die organisasie daarvan betrokke geraak het, my kar met plakkers beplak om my opposisie bietjie te 'irriteer' ... (Ons, ek en my Nav het die vorige 2 jaar in `n ry gewen, maar ons kon nie die "hattrick" regkry nie ... )
    Dankie Kiewiet. Wat die verbasendse van daardie kar was, was hoe gemaklik hy was. Ek het tot twee keer bosveld toe en paar keer bloemfontein toe gery. Sy vering was sag en die sitplekke ongelooflik gemaklik.

    Dis nogal 'n prestasie om daai tydren twee keer te wen, dis glad nie so maklik soos party mense dink nie!
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  8. #8
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    09-01-12
    Plek
    Virginia
    Boodskappe
    52
    Wat ry jy?
    Ford Ranger 3.0 4x4 Camil suspensie PBE dubbel battery stelsel
    Gunstelingplekke
    Mosambiek
    Regte naam
    Martin Bezuidenhout

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Peter,jy het darem nog jou Sewe.

  9. #9
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,230
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Die kragtigste, weelderigste Kewer van alle tye

    Martin, jy is reg en ek is baie gelukkig.

    Glo my egter vry, behalwe op 'n resiesbaan en in die werkswinkel is 'n sewe 'n baie ver tweede plek teen 'n Europa. Daar is ongelukkig net omtrent 20 Europas in die land, en sover ek weet is minder as helfte van hulle nog padwaardig, so my kanse om weer een te kry is dus klein.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •