Resultate 1 tot 13 van 13

Draad: Watter vol is di?

  1. #1
    4x4 pypkar Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    3,033
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Watter vol is di?

    Janee kjyk - van vols weet 'k bitter min. Darem nie heelemal onnosel nie, 'k sal darrm 'n Voldtruis en Duinpou herken. So weet 'k ook wie is mossie en wie is vink. Maar daar stop dity ook soort van. M't bome is 'k net so oningelig.
    Nou wonner k - is daar manne hier ommie kampvuur wat voltjies goed kjen?
    Kyk, 'k het'ie 'n Volboek nie - nie Sasol s'n nie, ook nie enige anner een nie - Maar p'tykjeer kommik mos tog oppe voltjie af wat mooi sing of vreemd lyk - da neem 'k die mos af. Maar weet nooit wie lat hy nou eintlik is 'ie.

    As ons kort van kennis ouens nou kiekies hier plak van wie verbyvlie, da kan die slim manne mos mooi uithelp?
    Hierdie oukjie het reg bo my kom sit en die mooiste mooi in my lewe uit 'n voetjie keel vir my gesing - Kan iemd my se wie si die outjie [dit was by Grootmelkhoutboom, daar teen die Oranje, in die Boesmans Richtersveld]

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6773.jpg 
Views:	37 
Size:	92.1 KB 
ID:	1760
    en die enetjie het binne inni Richtersveld, by Richtersberg se kampstaning, my kom sit en uitkyk.
    Click image for larger version. 

Name:	P1070343.jpg 
Views:	37 
Size:	83.7 KB 
ID:	1761
    Last edited by Oompie Mac; 09-02-12 at 13:21.

  2. #2
    4x4-grondpadkar Piet van Heerde's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hopefield
    Boodskappe
    239
    Wat ry jy?
    60 series Land Cruisers
    Gunstelingplekke
    Enige woestyn
    Regte naam
    Piet van Heerde

    Re: Watter vol is di?

    Te oordeel aan waar jy hom gekry het en wat ek op die fotos kan uitmaak sou ek se dit is 'n Bergwagterjie of in engels 'n "Mountain chat wheatear" wat meer beskrywend is as jy luister hie hy sing, kompleet asof hy met homself sit en gesels, chat.
    Baie interesante oukie ook heelwat verskeidenheid van kleure wat hulle soms het, nie kleurvol soos geel en goed nie maar soms kry jy enetjie met so wit broekie aan wat hy soos 'n ou toppie oor sy pens opgetrek het en dan ook so grys hoedjie met wit skouertjies.
    Deon Kotze onthou jy daai een wat julle by Klein Aus Vista afgeneem het.
    Hulle is dan ook baie teretoriaal ek het bv dieselfde outjie vir jare onder dieselfde boom in die Richtersveld gekry, tot op 'n dag toe is hy net weg.
    Piet van Heerde
    4x4 Veld en Marine gids
    Richtersveld spesialis

    Vol vrag op volle vaart, lekker!

  3. #3
    4x4 pypkar Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    3,033
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Watter vol is di?

    Dankie Piet -- maskas, ek het laaaank gesoek na naam vir daai "Nagtegaaltjie" .. di emooiste voeltjie fluit ooit...
    [ek probeer die "clip" hier plak maar die forum vra 'n "url" - en DIT maak my dom.

  4. #4
    Moderator georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,403
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Watter vol is di?

    Dags Oompie - ek het ook vir 'n volkyk boffin maat van my ge-mail oor daardie kreltjie - kom ons kyk of hy en Piet met mekaar klop...
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  5. #5
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,099
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Watter vol is di?

    Ek sal vir vrou ook vra ... is haar afdeling daai, maar die volkykers s, as jy twyfel is dit `n CLBJ (Common Little Brown Job) .... Sorry.
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  6. #6
    4x2 met ewenaarslot Marius Du Plessis's Avatar
    Aangesluit
    07-02-12
    Plek
    Ruimsig, Roodepoort
    Boodskappe
    80
    Wat ry jy?
    Disco met al magfters wat aan en afsit en oop en toe maak.Kort net 'n betroubare bestuurder
    Regte naam
    Marius du Plessis

    Re: Watter vol is di?

    Snaaks hoe die gesing van 'n voeltjie mens se dag kan opkikker.

    Toe ek nog op die plaas was het ek 'n Piet-my-vrou gehad wat in die aande reg buite my kamer venster geroep het. Daarvoor was ek dankbaar. Ons bure, Heia Safari, het 'n visarend gehad wat ook daar gesing het en dit was wonderlik. Die enigste voel wat my nie aanstaan nie is 'n pou...in die aand

  7. #7
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,233
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Watter vol is di?

    Marius, wanneer het julle daar gebly? Ons kon dalk amper bure gewees het?

    Ons het op die punt van daai pad (R512) gebly, toe hy nog grondpad was, in die vroe 90's
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  8. #8

    Quote Originally Posted by Vlakvark Lees boodskap
    Ek sal vir vrou ook vra ... is haar afdeling daai, maar die volkykers s, as jy twyfel is dit `n CLBJ (Common Little Brown Job) .... Sorry.
    Kiewiet, ek het 'n eenvoudige voel-identifikasie-sisteem ontwikkel.

    Volgens die is daar drie tipes voel, naamlik LBJ's, LBJ's en OJ's.

    Dis nou Little Brown Jobs, Large Brown Jobs, en Other Jobs. Maak alles baie makliker...
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  9. #9
    4x2 met ewenaarslot Marius Du Plessis's Avatar
    Aangesluit
    07-02-12
    Plek
    Ruimsig, Roodepoort
    Boodskappe
    80
    Wat ry jy?
    Disco met al magfters wat aan en afsit en oop en toe maak.Kort net 'n betroubare bestuurder
    Regte naam
    Marius du Plessis

    Re: Watter vol is di?

    Quote Originally Posted by Peter Connan Lees boodskap
    Marius, wanneer het julle daar gebly? Ons kon dalk amper bure gewees het?
    Ons het op die punt van daai pad (R512) gebly, toe hy nog grondpad was, in die vroe 90's
    Ons het laasjaar November getrek.

    Ons was reg langs riverview spa en het oor 'n kilo rivier gehad. Baie lekker, maar die blou apies het gepla by tye Click image for larger version. 

Name:	17052010(024).jpg 
Views:	24 
Size:	82.1 KB 
ID:	1775Click image for larger version. 

Name:	19052010(021).jpg 
Views:	24 
Size:	85.1 KB 
ID:	1776

  10. #10
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,233
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Watter vol is di?

    Klein wereld ne?
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  11. #11
    Moderator georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,403
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Watter vol is di?

    Quote Originally Posted by georgeb Lees boodskap
    volkyk boffin maat - kom ons kyk of hy en Piet met mekaar klop...
    Hier is sy antwoord:

    Dit lyk vir my na die Gewone Spekvreter (Familiar Chat) en die tweede een lyk na die Bergwagter (Mountain Wheatear / Mountain Chat).
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  12. #12
    4x4-grondpadkar Deon Kotze's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Kraaifontein
    Boodskappe
    224
    Wat ry jy?
    Land Cruiser FJ79 EFI met alles wat ek nodig het. Bokwa
    Gunstelingplekke
    Namibia, Namibia, Namibia...
    Regte naam
    Deon Kotze

    Re: Watter vol is di?

    Piet ja hier is die Mountai Wheatear wat ek by Klein Aus Vista afgeneem het.....het nogal ring aan been ook...
    Click image for larger version. 

Name:	179IMG.JPG 
Views:	18 
Size:	72.1 KB 
ID:	1787

  13. #13
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,099
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Watter vol is di?

    Quote Originally Posted by Peter Connan Lees boodskap
    Kiewiet, ek het 'n eenvoudige voel-identifikasie-sisteem ontwikkel.

    Volgens die is daar drie tipes voel, naamlik LBJ's, LBJ's en OJ's.

    Dis nou Little Brown Jobs, Large Brown Jobs, en Other Jobs. Maak alles baie makliker...
    ... Thanks Peter, ek vermoed jy besef nie die waarde van jou bydrae nie? Indien met jou toestemming, gaan ek my aansien by vrou en haar volklub drasties dakke toe stoot met die promovering en aanwending van jou vol-sisteem ...... B! Give that man a Bell's !!.
    Last edited by Vlakvark; 10-02-12 at 16:33.
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •