Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste
Resultate 1 tot 25 van 28

Draad: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

  1. #1
    Banned Land Cruiser's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Zambia en Congo maar as ek by die huis is in Pretoria
    Boodskappe
    1,767
    Wat ry jy?
    Hilux 4.0l V6 4x4 Voor en agter bumper replacement, Warn winch Kenwood TH7302 radio, Alu canopy
    Gunstelingplekke
    Namibia, Botswana, Zambia en Kgalagadi.
    Regte naam
    George van Deventer

    Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Het enige iemand dalk n idee wat die grote is van die download van Wegry op die Ipad???? Nie die tydskrif lees app nie maar fissies die digitale tydskrif ???

  2. #2
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    514
    Wat ry jy?
    Toyota Condor
    Regte naam
    Op die oomblik niemand

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by Land Cruiser Lees boodskap
    Het enige iemand dalk n idee wat die grote is van die download van Wegry op die Ipad???? Nie die tydskrif lees app nie maar fissies die digitale tydskrif ???
    Dis gewoonlik tussen 20 - 30 megabytes om in PDF van My Subs af te laai. Dis seker min of meer dieselfde op Zinio ten spyte daarvan dat jy 'n Zinio-leser daarvoor nodig het.
    Posisie beskikbaar: Kontak die WegRy-redaksie as jy in die posisie belangstel.

  3. #3
    Banned Land Cruiser's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Zambia en Congo maar as ek by die huis is in Pretoria
    Boodskappe
    1,767
    Wat ry jy?
    Hilux 4.0l V6 4x4 Voor en agter bumper replacement, Warn winch Kenwood TH7302 radio, Alu canopy
    Gunstelingplekke
    Namibia, Botswana, Zambia en Kgalagadi.
    Regte naam
    George van Deventer

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Baie dankie Marelize, is sommer lekker om hom so te lees. Beter vir die toekoms ook as wat jy stacks en stacks ou tydskrifte het.

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Sven Opperman's Avatar
    Aangesluit
    27-01-12
    Plek
    Pretoria Centurion Rooihuiskraal Noord
    Boodskappe
    1,088
    Wat ry jy?
    "Ou Piet" 2011 Jeep Rubicon; OME Suspention; 33" Cooper STT; Replasement bumper voor en agter; Kenw
    Gunstelingplekke
    Daar waar "Ou Piet" my kan vat!
    Regte naam
    Sven Opperman (Toyota Eater)
    Ja kom nou George ek het jou mos nou mooi gewys hoe die ding op die Ipad werk.
    The offical eater.

    Gaan GROOT.....of gaan huis toe!
    ORRA: X226 (Toyota Eater)
    ICASA: ZUS2761 (Toyota Eater)

  5. #5
    Banned Land Cruiser's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Zambia en Congo maar as ek by die huis is in Pretoria
    Boodskappe
    1,767
    Wat ry jy?
    Hilux 4.0l V6 4x4 Voor en agter bumper replacement, Warn winch Kenwood TH7302 radio, Alu canopy
    Gunstelingplekke
    Namibia, Botswana, Zambia en Kgalagadi.
    Regte naam
    George van Deventer

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Ja nee, dis nou te danke aan jou dat ek R8500-00 armer is. Marlene het vir my toe een loop koop en nou lees ek net so lekker my wegry op die Ipad. Ek kry 15 tydskrifte elke maand vir slegs R99. Onder andere is dit:
    • Wegry
    • Weg
    • Weg sleep
    • Huisgenoot
    • Lanbou weekblad
    • National Geographic Kids
    • Sa Jagter
    • Finweek
    • Baba en kleuter
    • Idees
    • Kuier
    • Leef
    • Sarie
    • Tuis
    • TV plus

    In my boek is dit een ongelooflikke winskoop. Dankie Sven !!!!

  6. #6
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    514
    Wat ry jy?
    Toyota Condor
    Regte naam
    Op die oomblik niemand

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by Land Cruiser Lees boodskap
    Baie dankie Marelize, is sommer lekker om hom so te lees. Beter vir die toekoms ook as wat jy stacks en stacks ou tydskrifte het.
    Ek stem saam. Ek het 'n Kindle Fire en ek lees deesdae alles daarop, van WegRy tot my gunsteling boeke. Ek dink dis wonderlik dat jy nou letterlik duisende boeke kan saamdra, veral as jy trein ry soos ek.
    Posisie beskikbaar: Kontak die WegRy-redaksie as jy in die posisie belangstel.

  7. #7
    Moderator Sakkie+'s Avatar
    Aangesluit
    18-09-12
    Plek
    Bloemfontein
    Boodskappe
    1,806
    Wat ry jy?
    Colt DC V6 4x4, Offroad Bumper, OME Vering, Rock Sliders, Long Range Tank, LED Spots
    Gunstelingplekke
    Inni Bos
    Regte naam
    Jacques Swanepoel

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by Land Cruiser Lees boodskap
    Het enige iemand dalk n idee wat die grote is van die download van Wegry op die Ipad???? Nie die tydskrif lees app nie maar fissies die digitale tydskrif ???
    My nuwe een was net so oor die 30Mb op Zinio.

  8. #8
    4x4 pypkar JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    3,159
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Ek hou baie van die feit dat ek my WegRy in PDF kan aflaai, om sodoende my tydskrif elektronies te kan lees!
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  9. #9
    4x4 met laestrek casper.mostert's Avatar
    Aangesluit
    04-04-13
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    409
    Wat ry jy?
    Land Rover Defender CSW 2.8i
    Gunstelingplekke
    Weskus, Groenrivier. Suide van NamibiŽ tot by Henties. Botswana, enige toer langs die Khwai rivier.
    Regte naam
    Casper Mostert
    Quote Originally Posted by Land Cruiser Lees boodskap
    Ja nee, dis nou te danke aan jou dat ek R8500-00 armer is. Marlene het vir my toe een loop koop en nou lees ek net so lekker my wegry op die Ipad. Ek kry 15 tydskrifte elke maand vir slegs R99. Onder andere is dit:
    • Wegry
    • Weg
    • Weg sleep
    • Huisgenoot
    • Lanbou weekblad
    • National Geographic Kids
    • Sa Jagter
    • Finweek
    • Baba en kleuter
    • Idees
    • Kuier
    • Leef
    • Sarie
    • Tuis
    • TV plus

    In my boek is dit een ongelooflikke winskoop. Dankie Sven !!!!
    Waar kan ek meer hiervan uitvind?

  10. #10
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    288
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Dis alles goed en wel, solank jy net nie daai iPad 'drop' as jy gemaklik sit en lees nie....
    Aangehegte duimnaelsketse Aangehegte duimnaelsketse Out-House.gif‎  
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lÍ en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart

  11. #11
    4x4 met twee ewenaarslotte Johannes van die See's Avatar
    Aangesluit
    15-04-12
    Plek
    Langebaan
    Boodskappe
    1,920
    Wat ry jy?
    2002 Toyota Hilux 2.7i D/C 4x4 - Sweet Ossewa
    Gunstelingplekke
    Weskus, Namakwaland, Namibia
    Regte naam
    Johannes van der Merwe

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Ja nee was dit nie vir die digitale weergawe nie sou ek nie hie in Angola kon sit en staar na daai mooi bakkie op bl. 49 nie. Dankie Piet en WegRy, lyk nice!
    ORRA X97 - ​US254135 - US254154 - US115753

    - All men are equal before fish!
    - Only dead fish go with the flow.

  12. #12
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    514
    Wat ry jy?
    Toyota Condor
    Regte naam
    Op die oomblik niemand

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by casper.mostert Lees boodskap
    Waar kan ek meer hiervan uitvind?
    Casper, die Kaboedel-bondel van 15 Afrikaanse tydskrifte is hier beskikbaar: https://www.mysubs.co.za/special/bundle/31
    Posisie beskikbaar: Kontak die WegRy-redaksie as jy in die posisie belangstel.

  13. #13
    4x4 met agterste ewenaarslot Ben de Klerk's Avatar
    Aangesluit
    07-05-12
    Plek
    Moreleta Park
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    Sunshine is 'n 1996 Colt Rodeo 4x4 3.0lt V6 met SAC Ombouing
    Gunstelingplekke
    Namibia, Richtersveldt, Weskus en die Kalahari
    Regte naam
    Ben de Klerk

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Ek lees my Weg, Wegsleep en Wegry op my rekenaar.
    Ek het ook die Gobii e-book reader maar vind dat die tydskrifte nie so lekker lees op hom nie. Dan is die bladsy te klein en maak jy die settings groter dan is die foto's weer weg. Lyk my ook bladsye met kolomme raak ook deurmekaar.
    Doen ek dalk iets verkeerd want gewone boeke is reg?
    Ben stuur groete van tent tot tent

  14. #14
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    514
    Wat ry jy?
    Toyota Condor
    Regte naam
    Op die oomblik niemand

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by Ben de Klerk Lees boodskap

    Watter Gobii het jy? Ek dink nie dis jou fout nie - ek dink dis bloot die Gobii wat een tipe dokument beter lees as 'n ander een. Ek sien op die interweb dat die Gobii PDFs ondersteun, maar dit is eintlik gemaak vir boeke (ePub-formaat). Met 'n PDF behoort foto's en kolomme nie rond te skuif nie...
    Posisie beskikbaar: Kontak die WegRy-redaksie as jy in die posisie belangstel.

  15. #15
    4x4 met agterste ewenaarslot Ben de Klerk's Avatar
    Aangesluit
    07-05-12
    Plek
    Moreleta Park
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    Sunshine is 'n 1996 Colt Rodeo 4x4 3.0lt V6 met SAC Ombouing
    Gunstelingplekke
    Namibia, Richtersveldt, Weskus en die Kalahari
    Regte naam
    Ben de Klerk

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Hallo Marlize.
    Ek het die Gobii 7" colour LCD eReader wat ek by Kalahari.net gekoop het.
    Dink jy dis die probleem of mis ek 'n setting?
    Ben stuur groete van tent tot tent

  16. #16
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    514
    Wat ry jy?
    Toyota Condor
    Regte naam
    Op die oomblik niemand

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by Ben de Klerk Lees boodskap
    Hallo Marlize.
    Ek het die Gobii 7" colour LCD eReader wat ek by Kalahari.net gekoop het.
    Dink jy dis die probleem of mis ek 'n setting?
    Okay, hulle sÍ daai een kan enige PDF met gemak lees, so ek dink nie die fout lÍ by die reader nie. Dit is dan seker die PDF of 'n setting wat nie reg is nie.
    Posisie beskikbaar: Kontak die WegRy-redaksie as jy in die posisie belangstel.

  17. #17
    4x4 met agterste ewenaarslot Ben de Klerk's Avatar
    Aangesluit
    07-05-12
    Plek
    Moreleta Park
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    Sunshine is 'n 1996 Colt Rodeo 4x4 3.0lt V6 met SAC Ombouing
    Gunstelingplekke
    Namibia, Richtersveldt, Weskus en die Kalahari
    Regte naam
    Ben de Klerk

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Nou is die vraag.
    Waar stel ek daai setting?
    Ben stuur groete van tent tot tent

  18. #18
    4x4 met agterste ewenaarslot Ben de Klerk's Avatar
    Aangesluit
    07-05-12
    Plek
    Moreleta Park
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    Sunshine is 'n 1996 Colt Rodeo 4x4 3.0lt V6 met SAC Ombouing
    Gunstelingplekke
    Namibia, Richtersveldt, Weskus en die Kalahari
    Regte naam
    Ben de Klerk

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Ek het nou 'n setting verander vanaf "documents" na "all files" en lyk my die ding wil nou regkom. Sal vannaand by die huis nou mooi kyk maar sovÍr lyk hy reg.
    Ben stuur groete van tent tot tent

  19. #19
    Banned Land Cruiser's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Zambia en Congo maar as ek by die huis is in Pretoria
    Boodskappe
    1,767
    Wat ry jy?
    Hilux 4.0l V6 4x4 Voor en agter bumper replacement, Warn winch Kenwood TH7302 radio, Alu canopy
    Gunstelingplekke
    Namibia, Botswana, Zambia en Kgalagadi.
    Regte naam
    George van Deventer

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Soos ek se, hier kry jy inligting van tegnologie soos hier bo tot alles 4x4 en bos. Wat n wonderlikke forum is die nie.

  20. #20
    4x4 met agterste ewenaarslot Ben de Klerk's Avatar
    Aangesluit
    07-05-12
    Plek
    Moreleta Park
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    Sunshine is 'n 1996 Colt Rodeo 4x4 3.0lt V6 met SAC Ombouing
    Gunstelingplekke
    Namibia, Richtersveldt, Weskus en die Kalahari
    Regte naam
    Ben de Klerk

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    George.
    Ditto
    Ben stuur groete van tent tot tent

  21. #21
    Banned Land Cruiser's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Zambia en Congo maar as ek by die huis is in Pretoria
    Boodskappe
    1,767
    Wat ry jy?
    Hilux 4.0l V6 4x4 Voor en agter bumper replacement, Warn winch Kenwood TH7302 radio, Alu canopy
    Gunstelingplekke
    Namibia, Botswana, Zambia en Kgalagadi.
    Regte naam
    George van Deventer

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Sien ook nou dat ek hom op die laptop ook kan aflaai. Uitstekend !!!!!!

  22. #22
    4x4 met twee ewenaarslotte Sven Opperman's Avatar
    Aangesluit
    27-01-12
    Plek
    Pretoria Centurion Rooihuiskraal Noord
    Boodskappe
    1,088
    Wat ry jy?
    "Ou Piet" 2011 Jeep Rubicon; OME Suspention; 33" Cooper STT; Replasement bumper voor en agter; Kenw
    Gunstelingplekke
    Daar waar "Ou Piet" my kan vat!
    Regte naam
    Sven Opperman (Toyota Eater)
    Die wereld met elektronika en tegnogie is darem maar lekker en gerieflik.
    The offical eater.

    Gaan GROOT.....of gaan huis toe!
    ORRA: X226 (Toyota Eater)
    ICASA: ZUS2761 (Toyota Eater)

  23. #23
    4x4 met agterste ewenaarslot Pieter Ehlers's Avatar
    Aangesluit
    29-08-12
    Plek
    Waverley, Pretoria
    Boodskappe
    844
    Wat ry jy?
    Jeep Wrangler 3.6 Rubicon Unlimited, Suzuki Samurai. My vrou 'n VW Scirocco & Suzuki SJ410.
    Gunstelingplekke
    Sommer oral waar dit mooi en rustig is.
    Regte naam
    Pieter Ehlers

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Nou hoef ek ook nie meer te wag vir die tydskrifte op die rak nie! Dankie vir die inligting.
    Don't count the days, make each day count.

  24. #24
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Wyn plasie net buite Stellenbosch, tussen al die berge
    Boodskappe
    968
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Digitale Wegry tydskrif op Ipad

    Quote Originally Posted by Land Cruiser Lees boodskap
    Sien ook nou dat ek hom op die laptop ook kan aflaai. Uitstekend !!!!!!
    jy brag darem nou al te lekker met al daai gadgets van jou.... Sal een van die dae bietjie moet sien wat da aangaan by jou

    maar dan ook sommer...welkom in 2013
    Johann

  25. #25
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-12-11
    Plek
    Groot Brakrivier, Suid Kaap
    Boodskappe
    52
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Triton 2.5did d/c 4x4
    Gunstelingplekke
    Vrystaatse vlaktes
    Regte naam
    Bennie Gerber
    Quote Originally Posted by Pine Lees boodskap
    Dis alles goed en wel, solank jy net nie daai iPad 'drop' as jy gemaklik sit en lees nie....
    Moenie vir almal dit noem nie, maar in my huis word die plekkie die "reading room" genoem en is ook my gunsteling leeshoekie. Ek het nou ook so half en half my vrou se kindle geanekseer, nou kry ek ook die Weg en Wegry op die elektroniese wyse, ek het nie meer plek vir al die tydskrifte nie! Die weg het ek van die heel eerste "Wegbreek" tot uitgawe "103" en spasie raak erg min.

    Sent from my BlackBerry 9900 using Tapatalk

Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •