Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste
Resultate 1 tot 25 van 32

Draad: Kameras - Wat koop mens ?

  1. #1
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Kameras - Wat koop mens ?

    Watse kamera sal jy aanskaf as jy joune kan vervang en hoekom.

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    2,727
    Wat ry jy?
    4X4 Auto 2 Diesel platkarre Yamaha RD350LC
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    hoe diep is jou sak en dis waaroor dit gaan, jou keuse is eindeloos



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  3. #3
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Dankie, dis nogals wat ek verwag het. Maar daars Canon ouens en daars Nikon ouens. Wat ek gehoop het om te hoor is die ........as ek moet vervang sal ek ....... koop.

  4. #4
    4x4 met agterste ewenaarslot Ben de Klerk's Avatar
    Aangesluit
    07-05-12
    Plek
    Moreleta Park
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    Sunshine is 'n 1996 Colt Rodeo 4x4 3.0lt V6 met SAC Ombouing
    Gunstelingplekke
    Namibia, Richtersveldt, Weskus en die Kalahari
    Regte naam
    Ben de Klerk

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Stephan.
    Ek is 'n Pentax man al vir baie jare. Gebruik nou al my tweede een wat ek ingevoer het. Ek ken nie die ander fabrikate nie maar glo hulle is net so goed.
    lekker shop.
    Ben stuur groete van tent tot tent


  5. #5
    4x4 met laestrek iondb's Avatar
    Aangesluit
    13-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    349
    Wat ry jy?
    2009 Suzuki Grand Vitara 2.4 Auto
    Regte naam
    Jacques

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Hang seker ook af wat jy wil doen met die kamera. Lanskappe afneem, diere afneem, aksie fotos van kiddies wat rugby speel. Dalk soek jy kompaktheid om saam te dra. Wil jy lense kan ruil, en so aan.........

  6. #6
    4x4 met laestrek iondb's Avatar
    Aangesluit
    13-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    349
    Wat ry jy?
    2009 Suzuki Grand Vitara 2.4 Auto
    Regte naam
    Jacques

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    .........en ook jou ondervinding met fotos-neem.

  7. #7
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Ondervinding, ek het al baie vergeet maar was 'n Fotograaf in die Polieste op 'n stadium, so ek was uitgeryk met redelike toerusting waarmee ek baie gespeel het. Nou wil ek net al die mooi afneem waar ek toer. Vir Happy snappies het ek darem nog 'n mik en druk. Sien Makro het 'n spesial op die Canon 650 met 3 lense by. Wat dink julle ?

  8. #8
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Ben, watse nuwe goed het Pantax nou op die mark.

  9. #9
    4x4 pypkar JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    3,159
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Stephan - ek het begin by Canon, (35mm film), geskuif na Pentax toe (ook 35mm film), en is nou op Nikon (ek het 2 x dSLR Nikon kamera's - ene die D40, en my ander ene die D3100 - "entry level" dSLR'e).....

    Ek sou se as jy nog nie 'n dSLR gehad het nie, kan jy maar gerus ENIGE een van die twee gaan kies. Dit vat 'n paar jaar vir 'n mens om 'n voorkeur van handelsmerk, te ontwikkel, en ook die gebruik van verskeie handelsmerke oor die jare heen. Ek is nie 'n spesialis op fotografie nie - maar het ook 'n bietjie "gespeel" deur die jare.

    Iemand soos JJ, of dalk Chris van der Merwe, sal jou dalk baie meer kan vertel.

    Maar in my opinie - as jy self nie 'n opinie het nie - sal ek se koop dan die Canon "special" by Makro. Die 3 lense wat jy saamkry is al klaar die moeite werd, en jy behoort nie weer te kyk na ander lense nie.

    Beide my Nikon's het gekom met die "standaard" 18mm-55mm lens - en ek wens daagliks dat ek die geld kon regverdig om 'n 100mm-300mm telephoto lens te kon koop. Maar ek kan nie daardie geld regverdig nie.
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  10. #10
    Moderator RooiDonkie's Avatar
    Aangesluit
    29-10-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    116
    Wat ry jy?
    2000 Toyota Hilux 3000D 4x4 2012 VW 6R GTI DSG
    Regte naam
    Rudie

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Stephan

    Ek skiet nou al so twee jaar met n Canon 7D.
    Jy kan nie verkeerd gaan met Canon nie. baie betroubaar en beslis goeie waarde vir geld. daai special viral op die 650 by macro is n winskopie. Nikon het wel meer fancy speelgoed op die kamera waarmee jy die foto basies kan edit. Maar gan jy dit werklik ooit gebruik? En boonop kom die Canon met sagteware saam waarmee jy die fotos meer gerieflik op die rekenaar kan edit. die Canon se beeld kwaliteid van sy LCD skermpie is ook myle beter as die Nikon.

    Baie mense sal se dit is "personal preference" soos bv. is jy n Toyota of n Landrover fan. in my Oe is die Canon die betroubare en beter kwaliteid Toyota.

    Soos ek altyd se alles loop reg, altyd reg......

  11. #11
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Jacques, sien dis daar waar ek dink Canon en Nikon verskil baie. Prys van lense vir die Nikon is amper apsurd.

  12. #12
    4x4 pypkar JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    3,159
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Quote Originally Posted by Bosparra Lees boodskap
    Jacques, sien dis daar waar ek dink Canon en Nikon verskil baie. Prys van lense vir die Nikon is amper apsurd.
    Dit kan jy weer se, Stephan!
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  13. #13
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    So wat jy sÍ die canon 650 is nie te slegte kopie nie, ek het laas by die films opgehou. Vandaar net mik en druk.

  14. #14
    4x4 pypkar JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    3,159
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Stephan - ek sou se dis 'n baie goeie kopie. As jy kan - gaan daarvoor.
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  15. #15
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Dankie man

  16. #16
    4x4 met laestrek Jacques Kotze's Avatar
    Aangesluit
    24-08-12
    Plek
    Nelspruit.
    Boodskappe
    372
    Wat ry jy?
    Prado 4.0 V6 & 3.0 d4d S/Cab 4x4
    Gunstelingplekke
    Namibie & Laeveld
    Regte naam
    Jacques Kotze

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    My Pa het nou vir hom n Canon gekoop by Game of Makro vir so R5000 as ek reg onthou. Dit is dieselfde as n mik en druk maar hy kan zoom gelykstaande aan n 1200mm van n DSLR kamera. Hy het n 50X digitale zoom en n 50X optiese zoom. En ek moet sehy neem dieselfde foto's as my Canon 600D.

  17. #17
    4x4 met laestrek Boerbok's Avatar
    Aangesluit
    18-07-12
    Plek
    Jukskei Park
    Boodskappe
    444
    Wat ry jy?
    2008 9A LR Disco 3 TDV6 SE Dragon 29Mhz, Kirisun VHF
    Gunstelingplekke
    Die D707 in NamibiŽ
    Regte naam
    Theunis Kruger

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    As ek eerlik kan wees: Nikon DSLR, dalk die D3200. Dit is entry level, maar met die 18-55, 50-300 en 50mm fixed kan jy dÍm baie regkry voor jy professioneel beginne raak.
    Goed wat my op die pad hou: ABS, ESP, EBD, Hill Start/Descent, Traction Control en SWAMBO...

    ORRA roepsein: R37

  18. #18
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    2,229
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Besef dat daar intense kompetisie tussen Cannon en Nikon is, en dat enige kamera wat jy nou koop, volgende week verouderd gaan wees.

    Maar op die oomblik het Nikon die beter sensors, wat veiner detail weergee (maar die verskil is bitter klein). Nikon werk beter in lae lig (teen hoe ISO) (groter verskil hier). Canon se fokus-spoed is effens beter maar dit geld net met die topvlak-kameras en lense, en hulle is meer algemeen (dus is tweedehandse lense goedkoper).

    In my opinie is die twee so naby aanmekaar dat dit beste is om winkel toe te gaan en te sien watter een is gemakliker in jou hand en meer logies uitgele.

    Watter model jy kies moet jy besluit aan die hand van die tipe fotos wat jy neem en hoeveel jy wil spandeer.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  19. #19
    4x4-grondpadkar Disco3's Avatar
    Aangesluit
    02-12-12
    Plek
    Saldanha Weskus
    Boodskappe
    220
    Wat ry jy?
    2012 Land Rover Disco 4 V8 HSE
    Gunstelingplekke
    SWA, Noord Kaap en die berge
    Regte naam
    Wynand

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Wat ook baie belangrik hier is, is die batterye vir die kameras. Nie almal hou al die modelle se battery in vooraad aan nie. As jou batterye op pak waar kan jy nuwes koop. As jy op 'n model besluit gaan kyk na die naverkoop diens en of "spares" maklik bekom baar is. Saam met die batterye kom ook die "chargers" vir die batterye. Hulle kan foutief gaan. As jy in die boendoes is het jy 'n inverter nodig ens ens. Die toerusting kan nie werk sonder poeiers nie.

  20. #20
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Dankie vir die hulp mense.

  21. #21
    4x4 met agterste ewenaarslot Kolonel's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Bloemfontein, Free State, South Africa
    Boodskappe
    715
    Wat ry jy?
    2005 Toyota Hilux 2.7 4x2 (ex 2003 Isuzu KB300 4x4)
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    Tertius Botha

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Quote Originally Posted by Disco3 Lees boodskap
    Wat ook baie belangrik hier is, is die batterye vir die kameras. Nie almal hou al die modelle se battery in vooraad aan nie. As jou batterye op pak waar kan jy nuwes koop. As jy op 'n model besluit gaan kyk na die naverkoop diens en of "spares" maklik bekom baar is. Saam met die batterye kom ook die "chargers" vir die batterye. Hulle kan foutief gaan. As jy in die boendoes is het jy 'n inverter nodig ens ens. Die toerusting kan nie werk sonder poeiers nie.
    Baie geldige punt wat jy hier maak, ek het nooit eers daaraan gedink nie. Sou darem lekker GV vir myself gewees het as ek in die helte van my trip nie meer kan fotos neem nie.
    Want ons is nou hier.....

  22. #22
    Banned
    Aangesluit
    12-04-12
    Plek
    Centurion
    Boodskappe
    1,001
    Wat ry jy?
    Satan - Toyoya Hilux D/C 4.0l V6 Polo Classic 1.6
    Gunstelingplekke
    Namibia, Botswana, Zambia en die Kalahari
    Regte naam
    Marlene Hurter

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Ons het 'n Canon 7D kamera, Canon 100 - 400 F3.5 lens. Canon 28 -135 lens en 'n Canon 50mm F1.8 lens en ek sal dit nie sommer "vervang" nie...neem stunning pics.

  23. #23
    4x4 met laestrek Leon Fouche's Avatar
    Aangesluit
    10-01-12
    Plek
    Rooihuiskraal, Centurion
    Boodskappe
    309
    Wat ry jy?
    Nissan Pathfinder 2.5 dCi BMW R1200GS Adventure
    Gunstelingplekke
    Enige plek in die natuur
    Regte naam
    Leon Fouche

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Ek gebruik 'n Canon Powershot HS-40SX. Dit neem baie goeie foto's met 'n kanon lens wat jou meer as 'n arm en been sal kos as jy dieselfde lens op 'n DSLR kamera moet koop.

    Ek sien daar is nou 'n nuwe HS-50SX ook uit wat nog kragtiger is.

    EK het R4500 betaal en dink dit is die moeite werd.

  24. #24
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,375
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Stephan, my opinie is nie objektief nie , en daarom neem ek moeilik deel in die soort debatte. Sien ek is my lewe lank n Canon man......het destyds met die EOS 1000 en EOS 50E begin, en toe digitaal 350D,400D,450D en nou die 60D.

    Nikon is volgens gerugte (goeie gerugte) ook puik kameras, maar ek het absoluut GEEN ondervinding met hulle nie, en daarop se^ ek niks goed of sleg oor Nikon nie (Selle met Land Rover )

    Ek sal verseker dus weer Canon koop en ek dink beslis die Makro special is n baie goeie opsie. Jy kan dalk later net wil opgradeer na beter lense , maar vir algemene fotografie werk sal daardie drie lense jou ver bring.

    Koop en geniet

    Die Canon 650D is n baie goeie kamera !!!!
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  25. #25
    4x4-grondpadkar Stefan van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    31-08-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    232
    Wat ry jy?
    TOYOTA HILUX
    Regte naam
    Stephan van Eeden

    Re: Kameras - Wat koop mens ?

    Dankie man.

Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •