Produkbeskrywing
Kies jou roete en gaan ry dit
Die 2012-uitgawe van WegRy se 4×4-Roetegids is nou op die winkelrakke beskikbaar.
Dié omvattende gids dek alles wat jy moet weet van ongeveer 110 roetes (met meer as 20 nuwe roetes) in Suid-Afrika. By elke roete verskyn ’n volledige beskrywing, kontakbesonderhede, blyplek, doendinge in die omgewing en ’n GPS-roetepunt.
Die hersiende gids het bygewerkte inligting, 20 nuwe roetes, pragtige foto’s, ’n kaart en ’n indeks met 4×4-roetes in Suider-Afrika.




Resensies
Daar is nog geen resensies nie. Wil jy graag 'n resensie plaas??