• Ons ry die goedkoper Pathfinder, en die nuwe Ford Kuga en Toyota RAV4. Ons bou ’n bosbreker en buffer vir ’n Pajero, en wys jou hoe om jou ewenaar te laat asemhaal…

    50_WR_cover
  • Dis nie ’n April-grap nie: jy kan in Avanza van Londen na Kaapstad deur die Kongo ry. Koop die nuwe uitgawe van WegRy om te lees hoe Rick Jackson en sy vrou, Tracy, van Kloof in KwaZulu-Natal dit gedoen het. Ons ry ook die jongste Isuzu KB-reeks en die Kia Sorento, en wys jou ‘n boswa om van te droom. Kry jou Mei-uitgawe vandag nog!

    49_WR_cover