Nuwe rygoed en padtoetse… dís wat ons dink van die nuwelinge in die wêreld van 4x4’s, veldryvoertuie en SNV’s.

You don't have Javascript enabled. Hover for more information! But don't worry: you can still use this web site! You have two options:
  • enable Javascript in your browser and then refresh this page, for a much enhanced experience.
  • click the Update button every time you want to update the selection.
’n Groep besorgde Fortuner-eienaars het onlangs ’n saamtrek gereël om te probeer sin maak van klagtes oor die Fortuner se grondpadhantering. Adrian Burford was daar.
8 kommentare
52
Die BMW R1200 GS Adventure 30 Year Anniversary Edition is groot, het ’n bloedrooi saal en vier dié maatskappy se 30 jaar van dubbeldoelmotorfietse. Jaco Kirsten wonder egter of vooruitgang altyd so ’...
Swaargewigkampioen
0 kommentare
Xtra lyf vir die X3
Dis hoe dit is. Die nuwe X3 het twee enjinopsies - ’n 2 liter-viersilinder-turbodiesel en ’n 3 liter-sessilinder-petrolturbo – én heeltydse vierwielaandrywing.
1 kommentare
Die nuwe Chev Captiva is ’n lekker voertuig wat alles doen wat jy van hom kan verwag. Behalwe om jou hart vinniger te laat klop, sê Jaco Kirsten.
Die nuwe Chev Captiva
1 kommentare
Die Daihatsu Terios het sedert die jare sewentig al ’n paar keer van gedaante verwissel. Is sy jongste (en grootste) gedaante ’n teken dat die Terios nou uiteindelik volwassenheid bereik het? vra...
KURWES VAN YSTER. Moenie die Terios op sy sagte voorkoms takseer nie. Die langbakmodel het heeltydse 4x4 én ’n ewenaarslot, en is heel bekwaam in die veld.
1 kommentare
46.6667
Hy’s mooi, luuks en baie bekwaam in die veld. Maar ...
Discovery 4 TDV6 HSE
1 kommentare
100
This is the official face of the Amarok, Volkswagen’s potentially explosive entrant into South Africa’s hotly contested one tonne leisure bakkie market.
0 kommentare
94.2857
In antwoord op die Toyota Fortuner se heerskappy in die SNV-mark, het Ford onlangs die nuwe(-rige) Everest bekendgestel. Die vraag is of dié nuweling genoeg murg in sy pype het vir die taak.
Die 2010 Ford Everest
3 kommentare
80
In ’n tyd waarin veral die stilering van Japanese bakkies jou aan iets herinner wat lyk of dit pas iewers op ’n grondpad in die suide van Namibië gerol het, is die stilering van die nuwe Ford Ranger...
6 kommentare
95
Die Ranger Wildtrak is nie 'n ryding vir skaam ouens nie.
Wild, ek sê
1 kommentare
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association