Rygoed: Vergelyk spesifikasies
Wil jy ’n nuwe voertuig koop, maar weet nie waar om te begin nie? Op soek na ’n omvattende spesifikasielys of vergelykende voertuigpryse, maar het jy nie tyd (of lus) om die internet fyn te kam nie? Moenie verder soek nie.
Instruksies
Dís hoe dit werk: Selekteer die voertuig van jou keuse (handelsnaam en model) of jou prysvoorkeur.
Maak seker jy kies die regte voertuigkategorie, bv. Passenger of Light CV en skakel die “4x4 only” keuse aan of af.
Let wel: Alle bakkies, ongeag die model, val in die kategorie “Light CV<3501 kg”.
Kies dan die mededinger(s) se modelle, druk eenvoudig ’n knoppie en voilà! – ’n volledige vergelyking van spesifikasies.