WegRy wen
Hou ons Facebook-blad dop vir nog kompetisies
Wenners
Die volgende WegRy-lesers het gratis produkte ontvang toe hulle ingeskryf het op ons verskeie blaaie.
APRIL 2012
Wenbriewe: Tony Weaver van Kaapstad wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Ludwig Nelson van Strand wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Johan van der Schyff van Meyerton wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Bernhard Riegler wen 'n CTEK Zafir 90A EU-batterylaaier ter waarde van R930.
MAART 2012
Wenbriewe: Susan Pienaar van Pretoria wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Jennifer Groenewald van Bellville wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Willem Rademeyer van Springs wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
JANUARIE/FEBRUARIE 2012
Wenbriewe: Graham McIntyre van Johannesburg wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Davide Bishop van Stellenbosch wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: MC Bezuidenhout van Swellendam wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
DESEMBER 2011
Wenbriewe: Koos en Daisy Beets van Middelburg wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Johann Avenant van Pretoria wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Jack Nel van Kokstad wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
NOVEMBER 2011
Wenbriewe: Selma Saayman van Trichardt wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Joachim Wackernagel van Rondebosch wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Mac McMenamin van Pretoria wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Mike Munnik van Kenilworth wen 'n 12V/22V IndelB-ys-/vrieskas (55 liter), 'n kas Wellington VO & Cola en ’n sespakkoelsak.
OKTOBER 2011
Wenbriewe: Jannie Calitz van Polokwane wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Lindy Lourens van Somerset-Wes wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: At van Dyk van Sinoville wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Johann Koch wen 'n Wellington VO & Cola termo-elektriese koelkas (40 liter), ’n kas Wellington VO & Cola en ’n sespak-koelsak.
SEPTEMBER 2011
Wenbriewe: Boet en Marina Grobbelaar van Dealesville wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Tiaan Scheepers van Windhoek wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Gerrit du Toit van Rustenburg wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Quitin en Bertha Beukes wen 'n Wellington VO & Cola termo-elektriese koelkas (40 liter), ’n kas Wellington VO & Cola en ’n sespak-koelsak.
AUGUSTUS 2011
Wenbriewe: Johnny Besler wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Annarina Cope van Bryanston-Oos wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Pieter Smuts van Randfontein wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Harold Churchill wen 'n Wellington VO & Cola termo-elektriese koelkas (40 liter), ’n kas Wellington VO & Cola en ’n sespak-koelsak.
JULIE 2011
Wenbriewe: Dirk en Cecile Visagie van Darling wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Bob Stanley van Westville wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Danie Pienaar van Somerset-Wes wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Johan Bredell van Helderberg wen 'n Wellington VO & Cola termo-elektriese koelkas (40 liter), ’n kas Wellington VO & Cola en ’n sespak-koelsak.
JUNIE 2011
Wenbriewe: Gustaf Pienaar wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Oeps: Brett Montanari van Durban wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Tim Fennis van Nederland wen 'n Wellington VO & Cola termo-elektriese koelkas (40 liter), ’n kas Wellington VO & Cola en ’n sespak-koelsak.
MEI 2011:
Wenbriewe: Hennie en Ria Steyn van Hoedspruit wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Pieter Marais van Randhart wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Stuart Bull van Caledon wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Langafstandklub: Mike Munnik van Kenilworth wen 'n Wellington VO & Cola termo-elektriese koelkas (40 liter), ’n kas Wellington VO & Cola en ’n sespak-koelsak.
APRIL 2011:
Wenbriewe: Mike Penrith van Pretoria wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Marco Bruwer van Somerset West wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Annemarie Jansen van Vuuren van Middelburg wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
MAART 2011:
Wenbriewe: Gerida Booyens van Garsfontein wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Pieter Pretorius van Langebaan wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Reggie Mlambo van Gaborone, Botswana wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
JAN/FEB 2011:
Wenbriewe: Joachim Wackernagel van Rondebosch wen 'n Safari Centre geskenkbewys.
Blink plan: Janel Webb van Tulbach wen 'n paar Hi-Tec skoene.
Oeps: Gerhard Roos van Pretoria wen 'n duursame Camp Cover ammokissak en -toiletsak.
Bepalings en voorwaardes vir alle kompetisies
- Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
- Pryse kan nie vir kontant geruil word nie.
- Werknemers van Media24 en sy verwante maatskappye, borge en reklame-agentskappe (en hulle naaste familie) mag nie deelneem nie.
- Wenners van alle webkompetisies sal op die webwerf aangekondig word en hulle name sal op die kompetisieblad verskyn.
- Sluitingsdatums is geldig soos dit in die onderskeie kompetisies aangedui word.
- Slegs Suid-Afrikaanse burgers mag aan kompetisies deelneem.
- Werknemers van Media24 en hulle gesinne, asook werknemers van deelnemende borge, filiaalmaatskappye, advertensie-agentskappe en enigiemand wat by die promosies betrokke is, mag nie aan die kompetisies deelneem nie.
- Indien jy verskeie kere vir kompetisies inskryf, moet jy vir identifikasiedoeleindes dieselfde selfoonnommer en e-posadres gebruik.
- SMS'e kos R1,50 elk. Gratis SMS'e geld nie.
- Die aflewering van pryse is die borge se verantwoordelikheid, en Media 24 sal nie aanspreeklik wees vir enige vertragings met die aflewering van pryse nie.
- Die beoordelaars kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir laat inskrywings nie, ongeag die rede vir die laat inskrywing. Media24 is nie aanspreeklik vir enige tegniese fout wat daartoe kan lei dat 'n inskrywing nie suksesvol voorgelê word nie. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir inskrywings wat onafgelewer is, verlore raak of vertraag word nie. Bewys van stuur is nie bewys van ontvangs nie.
- Wenners word deur 'n lukrake trekking gekies. Die uitslag van die trekking is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
- Wenners sal aangekondig word op die webwerwe van Weg en go!, en op die tydskrifte se Facebook-blad.
- Pryswenners gee aan Media24 en die borge toestemming om hulle naam, besonderhede en foto's na goeddunke en sonder enige verdere vergoeding vir publisiteitsdoeleindes te gebruik.
- Enige persoonlike inligting, insluitend en sonder beperking deelnemers se naam, adres, telefoonnommer en/of e-posadres, sal slegs gebruik word waar dit met die kompetisie verband hou, en nie aan enige derde party bekend gemaak word nie, behalwe vir die doeleindes van die kompetisie, waar van toepassing.
- Media24 behou die reg om die pryse vir kompetisie te wysig en met pryse van dieselfde waarde te vervang.
- Enige prys word op die wenner se eie risiko aanvaar, en Media24 en sy filiale is in geen stadium aanspreeklik vir enige gebrek of fout in die pryse van watter aard ook al nie.
- Wanneer iemand 'n prys wen en die besit en/of gebruik van daardie prys is onderhewig aan regulering of goedkeuring, moet die wenner in besit wees van watter dokumente en toestemmings/goedkeurings ook al vereis word om die prys te aanvaar en gebruik, en sulke dokumente, toestemmings of goedkeurings moet geldig wees vir die volle tydperk wat die prys gebruik word. Dit is die wenner se verantwoordelikheid om diè dokumente, toestemmings en goedkeurings te bekom en teen hulle eie koste.
- Media24 behou hom die reg voor om niè 'n prys toe te ken nie indien dit 'n onwettige situasie sou wees.
- Media24 sal die pryswenners vir twee weke lank probeer kontak nadat hulle naam getrek is. Maar indien die wenner nie in diè tyd opgespoor kan word nie - of hulle is nie in staat om die prys binne die bepaalde tyd op te eis nie - verbeur hulle die prys, en behou Media24 dan die reg om 'n nuwe wenner te trek, onder dieselfde voorwaardes. Dit is die deelnemers se verantwoordelikheid om die regte kontakbesonderhede te verskaf.
- Deelnemers neem op eie risiko aan kompetisies deel en Media24 en enige derdepartyverskaffers aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies, beskadiging of skade wat regstreeks of onregstreeks uit die deelname aan kompetisies spruit nie.
- Media24 het die reg om kompetisies onmiddellik en sonder kennisgewing te beëindig, verander of op te skort. In so 'n geval stem alle deelnemers in om afstand te doen van enige regte wat hulle ingevolge kompetisies kan hê en erken hulle dat hulle niks van Media24, sy agente en borge sal kan verhaal nie.
- Deur aan kompetisies deel te neem gee jy Media24 toestemming om van tyd tot tyd met jou te kommunikeer. Indien jy nie in sulke kommunikasie belang stel nie, het jy die reg om dit te weier.



