WegRy #36 | Maart 2012
In dié uitgawe
- RYGOED | Vier dieseldubbelkajuite spook dit uit in die bokskryt, en die Grand Cherokee en Wrangler het nuwe enjins
- SWAKOPMUND-KUNENEMOND | Ry saam op meer as 700 km se soutpad, grondpad, sandpad en strandpad…
- ANGOLA | 5 Toyotas, 12 oudtroepe, 15 dae, 6500 km – en te veel reën om op te noem
- TOERUSTING | ’n Lig is ’n lig, nie waar nie? Dié WegRy-toets gaan jou twee keer laat dink
- WINDWEERSTAND | ’n Paar ingenieurs werp lig op hoe ’n dakrak jou voertuig se brandstofverbruik beïnvloed
- SELFDOEN | Uiteindelik – ’n laaistelsel vir die ernstige braaier
- MY RYDING | Dié Colt Rodeo skrik nie vir die langpad nie en galop (nou) sonder probleme
- 4X4-ROETE | Protea naby Montagu is sinoniem met trekkerritte en potjiekos – en ’n 4x4-uitdaging of twee
- SUIDE VAN NAMIBIË | As jy knap na Kersfees die grondpaaie aandurf, gáán jy modder kry
- BOSKOS | Groente is nie net vir die voëls nie
geen



