In dié uitgawe

In dié uitgawe

  • RYGOED Hier is ’n eerste: WegRy se 4x4’s van die jaar
  • NOORDWES-NAMIBIË Waar olifanttroppe nog los rondloop tussen die dorpe
  • GONAREZHOU Wees nie meer bevrees nie – dié Zimbabwiese park is ’n lekker toetsplek vir jou nuwe toerusting 
  • NAWEEK Gedink die Noord-Kaap is vaal en voorspelbaar? Dink weer
  • WERKSWINKEL Dís hoe ’n dakrak gemaak en vasgesit word
  • SELFDOEN I Steek daai tweerigtingradio in ’n dakkonsole weg
  • SELFDOEN II Kyk dié slim wegsteekplek vir herwinningstoerusting
  • TOERUSTING Kyk wat het ons in die winkels gekry
  • MY RYDING Dis nie almal wat kan sê hulle besit die twaalfde Series II Landie wat gebou is nie
  • LESER VERTEL Twee Amerikaners, ’n uitgestrekte Namibië en Botswana en ’n 1974 Beetle met drie bandgroottes en die materiaal wat plek-plek wys 
  • PRETORIA NA SERENGETI – DEEL 8 Villiers Steyn maak vir oulaas ’n draai in Manapoele, die Matobo Nasionale Park en die Tuliblok
  • 4X4-ROETE Koranna Getaway in die Vrystaat is ’n gerekende 4x4-speelplek – én dis gesinsvriendelik
  • BOSKOS Hier is ’n paar blinknuwe braaiplanne 
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association