
101 Roetegids | 2010
Brakkeduine-4x4-sandroete
By Brakkeduine, sowat 36 km van Humansdorp af, gaan dit oor sand, sand en nogmaals sand. Die 4x4-roete loop tussen, oor en rondom duinpiramides, en omdat die sand heeltyd skuif, sal die roete met elke besoek anders wees.