Mananga-roete

Soortgelykte stories: Krugerwildtuin | Toegang nie meer verbode

GoogleMap GPS blurb: 
Mananga-roete

Damon-4x4-roete


101 Roetegids | 2010

Damon-4x4-roete   

Die Damon-4x4-roete het sy naam aan ’n berugte kalant te danke. Dis genoem na ’n veedief wat in die vroeë 1900’s skape en varke in die omgewing van Worcester gesteel het, en dit in ’n geheime grot diep in die Langeberg versteek het.
Damon se kordate diefstalpogings, en sy slinkse ontwykende aard het hom toe “legendestatus” laat verwerf.

GoogleMap GPS blurb: 
roete-koordinate

Biedouw-4x4


101 Roetegids | 2010

Biedouw-4x4-roete   

Die afgeleë Biedouw-4x4-roete is bekend vir sy uitsonderlike natuurskoon. Dis ’n matige roete wat in die Biedouwvallei begin, en om daar te kom, is deel van die avontuur omdat jy deur Clanwilliam en oor die Pakhuispas moet ry en die  besondere Sederberge jou heeltyd omring.

Didibeng Mountain Park


GoogleMap GPS blurb: 
roete-koordinate

Dagga Three Sisters-roete aka Cederville Scenic


GoogleMap GPS blurb: 
Naaste roete-koordinate

Kopbeenskloof-4x4

Deur die Vallei van die Kopbeen

Philip Sackville Scott | WR19

’n Nag onder die Karoo-lug en ’n verdwaalde Toyota-eienaar tussen ’n klomp
Land Rovers … Philip Sackville-Scott het dit oorleef (en is bekeer).

GoogleMap GPS blurb: 
Naaste dorp-koordinate

Namakwa-ekoroete


101 Roetegids | 2010

Namakwa-ekoroete

Die Namakwa-ekoroete bestaan uit nagenoeg 600 km grondpad wat rakelings teen die oewer van die Oranjerivier skuur, van Pella af naby Pofadder tot net buite Alexanderbaai.

Syndicate content
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association