Mac Mac Summit-roete


OP PAD? Bospaaie wat goed onderhou word, lyk soos stroompies nadat swaar reën oor die gebied geval het.

101 Roetegids | 2010

Mac Mac Summit-roete

Die Mac Mac Forest Retreat lê in die middel van die Komatiland-bosbewaringsgebied, halfpad tussen Sabie en Graskop op die Mpumalanga-platorand.

Biedouw-4x4


101 Roetegids | 2010

Biedouw-4x4-roete   

Die afgeleë Biedouw-4x4-roete is bekend vir sy uitsonderlike natuurskoon. Dis ’n matige roete wat in die Biedouwvallei begin, en om daar te kom, is deel van die avontuur omdat jy deur Clanwilliam en oor die Pakhuispas moet ry en die  besondere Sederberge jou heeltyd omring.

Bergwoning

Bergwoning_roete-1

Deur diep waters in Bergwoning

Die Bergwoning-4x4-roete is een wat elke 4x4-bestuurder eenvoudig móét ry. Neem maar die ompad as jy in die geweste is – dis die moeite werd, sê Philip Sackville-Scott. 

Skurweberg


101 Roetegids | 2010

Skurweberg-4x4

Skurweberg is ’n vakansieplaas wat jy diep in die ongetemde Roggeveldbergreeks in ’n vallei langs die Visrivier sal aantref.
Hier sal jy die tipiese Karooplaaslewe ervaar saam met die eienaars, Witjan en Elsa van der Merwe. Om van Matjiesfontein af daar te kom, moet jy na Sutherland ry en sowat 2 km voor die dorp links draai. Ná 48 km sal jy by die Skurweberg-afdraai kom.

Namakwa-ekoroete


101 Roetegids | 2010

Namakwa-ekoroete

Die Namakwa-ekoroete bestaan uit nagenoeg 600 km grondpad wat rakelings teen die oewer van die Oranjerivier skuur, van Pella af naby Pofadder tot net buite Alexanderbaai.

Vleesbaai-duinroete


101 Roetegids | 2010

Vleesbaai-duinroete

Een van die min 4x4-roetes waar jy nog só naby aan die strand op die duine mag ry, is die Vleesbaai-duinroete op die plaas Misgunst, 35 km van Mosselbaai af.

Bonniedale Attaquaskloof


101 Roetegids | 2010

Bonniedale-vakansieplaas   

Die Bonniedale-vakansieplaas is geleë op 1 650 ha natuurlike fynbos, 54 km van Mosselbaai en 72 km van Oudtshoorn. Die plaas word omring deur die Attaquaskloof-natuurreservaat, 14 000 ha groot, en dit val ook onder die toesig van Bonniedale.

Ferndale-4x4-roetes


101 Roetegids | 2010

Ferndale 4x4 Trail and Adventure Centre

Die Ferndale 4x4 Trail and Adventure Centre net buite Cathcart in die Oos-Kaap is dalk ’n bietjie uit die pad, maar dis beslis die ompad werd.

GoogleMap GPS blurb: 
roete-koordinate

Rebellie Game Farm-4x4


GoogleMap GPS blurb: 
Naaste roete-koordinate
Syndicate content
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association