Mananga-roete

Soortgelykte stories: Krugerwildtuin | Toegang nie meer verbode

GoogleMap GPS blurb: 
Mananga-roete

Biedouw-4x4


101 Roetegids | 2010

Biedouw-4x4-roete   

Die afgeleë Biedouw-4x4-roete is bekend vir sy uitsonderlike natuurskoon. Dis ’n matige roete wat in die Biedouwvallei begin, en om daar te kom, is deel van die avontuur omdat jy deur Clanwilliam en oor die Pakhuispas moet ry en die  besondere Sederberge jou heeltyd omring.

Bergwoning

Bergwoning_roete-1

Deur diep waters in Bergwoning

Die Bergwoning-4x4-roete is een wat elke 4x4-bestuurder eenvoudig móét ry. Neem maar die ompad as jy in die geweste is – dis die moeite werd, sê Philip Sackville-Scott. 

Duiwelsberg | Louvain-4x4


101 Roetegids | 2010

Duiwelsberg/Louvain

Louvain is ’n werkende skaap-, volstruis- en saaiplaas in ’n omgewing ryk aan geskiedenis.
Een van sy hoofaantrekkings is die Ou Voortrekkerpas oor die Outeniquaberge.

GoogleMap GPS blurb: 
Naaste dorp-koordinate

The Dunes


The Dunes

101 Roetegids | 2010

Op soek na ’n 4x4-roete waar jy jou sandryvernuf kan verbeter?
Dan is The Dunes, net buite Lambertsbaai aan die Weskus, sowat twee en ’n half uur se ry van Kaapstad, die plek vir jou. Dié roete se duine, wat in ’n natuurlike duineveld van 350 ha geleë is, is eiesoortig omdat dit nie groter word of skuif soos ander nie.

Kopbeenskloof-4x4

Deur die Vallei van die Kopbeen

Philip Sackville Scott | WR19

’n Nag onder die Karoo-lug en ’n verdwaalde Toyota-eienaar tussen ’n klomp
Land Rovers … Philip Sackville-Scott het dit oorleef (en is bekeer).

GoogleMap GPS blurb: 
Naaste dorp-koordinate
Syndicate content
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association