Mac Mac Summit-roete


OP PAD? Bospaaie wat goed onderhou word, lyk soos stroompies nadat swaar reën oor die gebied geval het.

101 Roetegids | 2010

Mac Mac Summit-roete

Die Mac Mac Forest Retreat lê in die middel van die Komatiland-bosbewaringsgebied, halfpad tussen Sabie en Graskop op die Mpumalanga-platorand.

Mananga-roete

Soortgelykte stories: Krugerwildtuin | Toegang nie meer verbode

GoogleMap GPS blurb: 
Mananga-roete

Damon-4x4-roete


101 Roetegids | 2010

Damon-4x4-roete   

Die Damon-4x4-roete het sy naam aan ’n berugte kalant te danke. Dis genoem na ’n veedief wat in die vroeë 1900’s skape en varke in die omgewing van Worcester gesteel het, en dit in ’n geheime grot diep in die Langeberg versteek het.
Damon se kordate diefstalpogings, en sy slinkse ontwykende aard het hom toe “legendestatus” laat verwerf.

GoogleMap GPS blurb: 
roete-koordinate

Biedouw-4x4


101 Roetegids | 2010

Biedouw-4x4-roete   

Die afgeleë Biedouw-4x4-roete is bekend vir sy uitsonderlike natuurskoon. Dis ’n matige roete wat in die Biedouwvallei begin, en om daar te kom, is deel van die avontuur omdat jy deur Clanwilliam en oor die Pakhuispas moet ry en die  besondere Sederberge jou heeltyd omring.

Bergwoning

Bergwoning_roete-1

Deur diep waters in Bergwoning

Die Bergwoning-4x4-roete is een wat elke 4x4-bestuurder eenvoudig móét ry. Neem maar die ompad as jy in die geweste is – dis die moeite werd, sê Philip Sackville-Scott. 

Dagga Three Sisters-roete aka Cederville Scenic


GoogleMap GPS blurb: 
Naaste roete-koordinate

Duiwelsberg | Louvain-4x4


101 Roetegids | 2010

Duiwelsberg/Louvain

Louvain is ’n werkende skaap-, volstruis- en saaiplaas in ’n omgewing ryk aan geskiedenis.
Een van sy hoofaantrekkings is die Ou Voortrekkerpas oor die Outeniquaberge.

GoogleMap GPS blurb: 
Naaste dorp-koordinate

Kopbeenskloof-4x4

Deur die Vallei van die Kopbeen

Philip Sackville Scott | WR19

’n Nag onder die Karoo-lug en ’n verdwaalde Toyota-eienaar tussen ’n klomp
Land Rovers … Philip Sackville-Scott het dit oorleef (en is bekeer).

GoogleMap GPS blurb: 
Naaste dorp-koordinate
Syndicate content
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association