Sitplekoortreksels

Sitplekoortreksels | Kies die regte een

Sitplekoortreksels | Kies die regte een As jy en jou stam vir ’n paar weke doer deur die noorde van Mosambiek trek, dan word ’n kar se binnekant maar vuil en deurmekaar. Ons wys jou ’n paar sitplekoortreksels en kajuitsakkes wat die pyn sal verlig. Dit maak nie saak hoe mooi jy jou motor se materiaalsitplekke oppas nie, kinders en honde (en pelle) gaan die sitplekke pakslae gee.   Die antwoord is sitplekoortreksels. Jy kan dit afhaal en was as dit vuil word. Maar watse vrae vra jy...

Soek toerusting

DO26_WR8_Suspension

Lugvering: Dít moet jy weet

Heelwat verwarring bestaan oor dit wat lugvering kan doen – en nie kan doen nie. Jaco Kirsten het gaan kers opsteek by ’n invoerder en verspreider van lugvering. ’n Paar maande gelede...Lees meer

Selfdoen-3

Bou ’n laaistelsel vir ‘n Defender

Ben van Dyk was op soek na ’n laaistelsel vir ’n Defender – en sy spesifieke behoeftes. Toe bou die sagteware-ontwikkelaar hom sommer...Lees meer

Een koelte asseblief!

Afdakke | Een koelte asseblief!

Wil jy tjoef-tjaf skaduwee hê wanneer die lus vir koffie jou aan die strot gryp en die naaste kameeldoringboom kilometers ver is? Kry ’n afdak man. Ons wys jou ’n paar...Lees meer

DO47_WR29_Diffs-08

Ewenaarslotte | Sluit en laat waai!

’n Ewenaarslot kan jou bas red as jy doer alleen in die veld vassit. Maar sê nou jou voertuig het nie een nie? Of hoe gemaak as jy ’n tweede een wil installeer?  Die ewenaarslot...Lees meer

DO47_WR29_selfdoen-04

Bou ’n netjiese boswa

Op die bladvere van ’n Mini en met Toyota-vellings het Ben Swart sy eie boswaentjie begin bou. Min mense kan glo die Bush Pillow 2008, soos hy hom noem, is sy eie handewerk.  ...Lees meer

DO46_WR28_Toerusting-09

Daktente | Hoog in die takke

Wil jy ’n daktent aanskaf? Hier is ’n paar dingetjies wat jy liefs moet weet voordat jy die verkoopsmense aandurf. Nes die gestry oor Toyota vs. Land Rover en modder- vs....Lees meer

DO47_WR29_Kompressors-1

Bou jou eie draagbare kompressor

Toe Barto de Koning moeg geword het om sy bande op die stadige manier met draagbare kompressors op en af te blaas elke keer as hy in die veld ry, het hy besluit om sy eie stelsel vir...Lees meer

DO45_WR27_Toerusting-1

Sit ’n stoof in ‘n Patrol se stert

Sit ’n stoof in ‘n Patrol se stert Hoe gemaak as jou kinders die nes verlaat en jy en jou vrou het nie meer ’n groot bos-sleepwa nodig om te gaan kamp nie? Maak soos Kobus Pienaar...Lees meer

DO45_WR27_Kookgoeters-05_0

Potte, panne en ander kookgoeters…

Wanneer jy in die veld kos maak, moet jy klaarkom sonder jou AMC-potte en broodmasjien. Ons het gaan rondsoek vir die soort kookgerei wat jy kan gebruik. PLATBOOM-YSTERPOT Platboude is die...Lees meer