Toerusting
Alles wat jy nodig kan hê: die gereedskap, toestelle, bykomstighede en bybehore vir jou 4x4- en veldry-avontuurreise in Suider-Afrika.
Of jy dit nou gebruik om die punt van ’n gebreekte remkabel te buig, ’n stuk biltong te kerf (of jou naels skoon te maak), ’n allesdoenmes is ’n onmisbare stuk gereedskap in die veld. Hier is ’n paar...
0 kommentare
46.6667
Ons wys jou 'n nuwe stofie wat sommer met petrol werk.
3 kommentare
0
As jy meer plek in jou bakkie soek, moenie jou skoonfamilie by Augrabies aflaai nie … oorweeg eerder ’n bakkiekappie.
5 kommentare
60
Die korrekte banddruk kan jou brandstof spaar, jou bande sal ook langer hou, en boonop vereis baie veldrysituasies ’n laer banddruk – dís waarom jy ’n betroubare banddrukmeter nodig het.
1 kommentare
76
Om die regte 4x4 te koop is klaar ’n moeilike besluit, maar om die regte bande te koop kan jou snags selfs méér laat rondrol. Ons help jou om die regte rubber te kies.
1 kommentare
79.2308
Nadat jy jou eerste 4x4 aangeskaf het, kan ’n 4x4-winkel baie soos Loftus lyk tydens die Curriebekereindstryd: baie mooi maar oorweldigend. Ons help jou besluit watter toerusting om te koop.
0 kommentare
95
Rob Crawford, Mike Porter en Gerhard Groenewald verduidelik ’n paar beproefde tegnieke om basiese (baie basiese) bosherstelwerk aan jou 4x4 te doen.
0 kommentare
78
- 1 of 6
- ››














