Botswana | Kom saam Botswana toe!
Die Makgadikgadi-panne, Okavangodelta, Tsodiloheuwels, Caprivi, Victoriawaterval, Chobe… Wou jy nog altyd Afrika op sy beste ervaar het, maar sien nie kans om dit op jou eie te pak...Lees meer
WegRy het 'n klompie toere hierdie jaar gereël sodat daar geen verskonings is vir bietjie weg kom nie. Kyk watter een jou dagboek pas, pak jou goedjies en kom ry saam. Datums & Bestemmings 2 - 10 Februarie | Sentraal-Kalahari & Kgalagadi Oorgrenspark 28 Feb - 10 Mrt | Trans Botswana, Caprivi, Victoriavalle & Chobe Nasionale Park 3 April & 5 April |KKNK | Kom ry saam! 26 - 28 April | Lesotho – Sanipas / Trans Lesotho 10 - 14 Mei |Die Wildekus van...
Die Makgadikgadi-panne, Okavangodelta, Tsodiloheuwels, Caprivi, Victoriawaterval, Chobe… Wou jy nog altyd Afrika op sy beste ervaar het, maar sien nie kans om dit op jou eie te pak...Lees meer
Chobe, die Zambezi-rivier en -vloedvlakte, en natuurlik die skouspelagtige Liuwavlakte Nasionale Park… Sluit by ons aan wanneer WegRy Toere (aangebied deur Bhejane 4×4 Adventures) in...Lees meer
Swakopmund, die Brandberg, Skedelkus, Damaraland, Etosha… Sluit by ons aan as WegRy Toere in Augustus en September dié land gaan verken....Lees meer
Kom verken Mosambiek in Julie op ’n Groot Vyf tot Koraalriwwe-toer saam met WegRy Toere in samewerking met Bhejane 4×4 Adventures. Hier is wat jy alles kan verwag: Dag 1....Lees meer
Die woestynriviere van Kaokoland is een van die eiesoortige kenmerke van Namibië se noordweste. Dis vol verrassings en het ’n besonderse dierelewe en natuurskoon. Toer saam met WegRy, in...Lees meer
As jy nog nie die Draak getem het nie, kan jy dit saam met WegRy Toere, in samewerking met Bhejane 4×4 Adventures aanpak. Jy het nie 4×4-ervaring nodig nie. Dís wat jy kan...Lees meer
Chobe, die Zambezi-rivier en -vloedvlakte, en natuurlik die skouspelagtige Liuwavlakte Nasionale Park … Sluit by ons aan wanneer WegRy Toere (aangebied deur Bhejane 4×4 Adventures)...Lees meer
Verken die Vredefort-koepel en omstreke tussen Potchefstroom en Parys saam met WegRy (in samewerking met Dome Adventures) tydens die Aardklop-kunstefees. Die toerplan Kom ry rustig vir die...Lees meer
TRANS BOTSWANA | CAPRIVI, VICTORIA VALLE & CHOBE Ons het so pas teruggekeer van n baie geslaagte 4 x 4 toer deur Botswana wat deur WegRy en Bhejane 4 x 4 Adventures toere aangebied is....Lees meer
Olifante vir Afrika
Die nuwe Isuzu-bakkie is hier!
Kollig op LED-spotlights
4x4 in Ribbokkloof
Kopiereg 2013 WegRY. Alle regte voorbehou.

