Teken in & wen

INTEKENPRYS:
R300 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 12 UITGAWES
R600 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 24 UITGAWES
R900 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 36 UITGAWES
As 'n intekenaar sal jy ook twee keer 'n maand ons e-nuusbrief ontvang!
Skakel 0860 109 123,
of
SMS “wegry inteken” na 32361
Stuur ’n e-pos na wegrysubs@media24.com
of
Aanlyn 12 uitgawes | 24 uitgawes | 36 uitgawes
Reëls:
- Die sluitingsdatum van die wedstryd is 20 Desember 2011.
- Die wenners sal getrek word uit almal wat tot dan op WegRy en Drive Out inteken en/of hul intekening hernu.
- Die wenners sal in WegRy en Drive Out en op die tydskrifte se webwerf verskyn.
- Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
- Die prys kan nie vir kontant geruil word nie.
- Die prys moet binne ses maande nadat die wenners aangekondig is, opgeëis word.
- Werknemers en hul gesinne van Media24 en sy verwante maatskappye, borge en reklameagentskappe mag nie aan die wedstryd deelneem nie.
- Die aanbod is slegs geldig in die RSA.




