Het jy onlangs lekker gereis? Laai jou reisverslae hier! Hier kan jy jou plaaslike reisavonture en oorgrens-ervarings, avonture en ervarings met die WegRy-heelal deel.
Gedurende ons vakansie oor die Kers-seisoen het ek en my familie die pad gevat by Oudtshoorn verby na die Swartberpas se kant toe.
Soos ons gery het kon jy nie anders as om op te merk hoe...
ONS TOER BEGIN
Ek , my vrou Linda en ons bakkie Hessie ’n 1985 Toyota Hilux 4x4, wat ’n wenner was in die Wegry #18 April-Mei maand het ons toer beplan na Mabuasehube, Kgalagadi en...
Ons is bevoorreg om n vakansie huis in Mozambique te he. Ons gaan teminste 4 keer n jaar soontoe, en ek moet se, of ons alleen daar is, met ons kinders, familie of vriende dit bly, home away from...
Met ‘n paar af dae tot ons beskikking besluit ons inderhaas om gou die Berg Kwaggapark te besoek. ‘n Vinnige inpakkery volg en ons is reg vir die rit.
Ons vertrek eers laat uit Gansbaai en...
Hierdie toer het sy ontstaan gehad gedurende die Junie/Julie 2005 vakansie in Namibië. Tydens verskeie gesprekke is daar gepraat oor ʼn moontlike toer na die bekende Ngorongoro Krater, Serengeti...
- 1 of 3
- ››





