So maak mens omelet wanneer jy kamp - 'n resep wat ek by my ma gekry het. Sy en my pa is Ere Veldwagters by Nasionale Parke en kamp self gereeld. Die manier waarop die omelet gemaak word kry almal...
Wees gegroet mede kampeerders...
Ek is tans besig om my eie kampwa te bou en vorder redelik goed. Maar in tussen moes ek ander plan maak vir die vinnige naweek by die dam of net lui lekker...
Ek het ‘n pak ou WEG eksemplare gekoop by die plaaslike Hospice winkel en in die...
Ons as gesin is baie lief vir die buitelewe wat natuurlik gepaard gaan met kampering. Ons was vir 'n langnaweek Morgan Baai toe. Dit was absoluut 'n belewenis. Daar herontdek jy jouself. Jy weet...
Hier is beslis nie genoeg spasie om ons hele ondervinding te kan oordra nie, en wat se ondervinding was dit nie!
Ons was 3 huisgesinne (12 mense) wat vanaf die 26ste Desember 2009 tot en...





