Toer beplanning Suidelike Afrika
Raak betrokke: lewer kommentaar, bespreek, deel jou ervarings en lug jou mening op WegRy se forum vir avontuurlustige 4x4- en veldry-entoesiaste.

Voeg gerus jou stem by dié forum deur op ’n onderwerp te klik waarin jy belangstel en lewer kommentaar.

Of as jy ’n nuwe besprekingspunt (“thread”) wil begin, teken eenvoudig in met jou gebruikersnaam en wagwoord onderaan die bladsy. Klik dan op die kategorie waarby jou nuwe besprekingspunt sal inskakel en voeg jou nuwe onderwerp by.

Hier is 'n groot vraag vir al die gesoute "overlanders":  ons gesinnetjie (pappa, mamma en kleintjie van 2) is besig om ons eerste groooot trip van +/- 5 maande te reel na Namibie, Botswana, Zim en moontlik Zambie/ Angola.  Ons vertek einde Aug en behoort in Jan 2012 terug te wees (DV!)

Wat kan ons van die weer verwag?

Watter is die moet-sien/ moet-doen plekke wat julle sal aanbeveel?

As julle 'n wen-roete uitgewerk het, laat asb weet.

Waardeer julle hulp!

Groentjie

Antwoorde

Groentjie - ek wil nie eers

Groentjie - ek wil nie eers praat met iemand wat dit kan bekostig om 5 maande af te vat nie!! :) Geniet dit!

Lewer kommentaar op hierdie onderwerp

Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association