Rygoed
Ou voertuie, nuwe voertuie, selfdoen-stories en padtoetse, verdeel in handelsnaam en model. Ford, Jeep, Land Rover, Nissan, Toyota en nog.
Die Rygoed-afdeling word in 3 kategorieë verdeel: Getoets, Artikels en Vergelyk spesifikasies. Onder Bespreek sal jy nuwe voertuie, bekendstellings en padtoetse kry; Artikels bevat lesers se stories oor selfdoenprojekte, rit-indrukke en aktuele onderwerpe; en Vergelyk spesifikasies is ’n diens waarmee jy voertuigspesifikasies kan vergelyk. Kies die kategorie waarin jy belangstel en val weg.

Wil jy ’n nuwe voertuig koop, maar weet nie waar om te begin nie? Op soek na ’n omvattende spesifikasielys of vergelykende voertuigpryse? Moenie verder soek nie.
’n Groep besorgde Fortuner-eienaars het onlangs ’n saamtrek gereël om te probeer sin maak van klagtes oor die Fortuner se grondpadhantering. Adrian Burford was daar.
5 kommentare
52
Die BMW R1200 GS Adventure 30 Year Anniversary Edition is groot, het ’n bloedrooi saal en vier dié maatskappy se 30 jaar van dubbeldoelmotorfietse. Jaco Kirsten wonder egter of vooruitgang altyd so ’n wonderlike ding is.
0 kommentare
0
Waar ’n bobbejaan met ’n kierie loop, kan ’n Unimog ry. Eniel Viljoen van Villiersdorp se gerestoureerde 1961-model maak nou wel nie bobbejane angstig nie, maar hy loop wel deesdae weg met prys op prys vir sy handewerk.
1 kommentare
91.6667
Willem de Lange se 1972 Steyr-Puch Pinzgauer 710M laat die koppe draai. En mense se reaksie is altyd dieselfde …
0 kommentare
88