Ouer rygoed, lesers se rygoed, opgeknapte voertuie en ombouings, doen-dit-self-projekte, aktuele onderwerpe… dis als hier.
Waar ’n bobbejaan met ’n kierie loop, kan ’n Unimog ry. Eniel Viljoen van Villiersdorp se gerestoureerde 1961-model maak nou wel nie bobbejane angstig nie, maar hy loop wel deesdae weg met prys op...
1 kommentare
91.6667
Willem de Lange se 1972 Steyr-Puch Pinzgauer 710M laat die koppe draai. En mense se reaksie is altyd dieselfde …
0 kommentare
88
Dit dateer miskien uit die dae toe bell-bottoms hoogmode was, maar Pierre Strauss van Sasolburg is nie van plan om binnekort sy hupse Chev C20 in te ruil vir iets jonger nie.
0 kommentare
98.8889
Guy Boardman van Durban sê daar is niks wat beter lyk in die bos as ’n ou Land Cruiser nie (wel, miskien ’n ou Willys) en sy Bruiser lyk soos ’n boskar, ry soos ’n boskar en is onverbeterlik in die...
0 kommentare
100
Langafstandklub: Johan Brits se 1984 Isuzu KB 4x4 1800
0 kommentare
0
Langafstandklub: Johannes Kleinhans se 1984 Land Cruiser FJ60
0 kommentare
0
Langafstandklub: Johann Marx se Mercedes-Benz Geländewagen
1 kommentare
93.3333
Langafstandklub: Niel Bosman se 1984 Toyota Land Cruiser FJ60
0 kommentare
70
- 1 of 11
- ››














