PeterConnan_Patrol-5

Jollie Patrollie | Nissan Patrol

Jollie Patrollie Sy liefde vir veldry het op sy oupa se Bosveldplaas ontstaan. Van toe af dink Peter Connan mense wat met groot 4x4’s in die stad ry, het iewers ’n skroef los. Op sy oupa se bosveldplaas het Peter en sy familie al die jare reggekom met 4x2-bakkies, en daar was nie ’n plek waar die ouens met die Landies en Jeeps gery het waar hulle nie kon saamry nie. “Jare later koop ’n vriend ’n 4,8 liter- Nissan Patrol en ek ry saam met hom bos toe. Dit was die eerste keer...

Soek 'n 4x4-voertuig

195699_Full_HiRes

Legendaries? | Mitsubishi Pajero Legend

Die Mitsubishi Pajero Legend is allesbehalwe ’n doodgewone Pajero. Gerrie van Eeden het hom van nader bekyk....Lees meer

DO48_WR30_Langafstandklub-3

Toyota Hilux 1998 2,4 petrol

Spoed is beslis nie alles nie. Harold Churchill se Toyota Hilux 1998 2,4 petrol (4x4) is nog 'n strydros wat meer as 250 000 km afgelê het, en nie bang is vir nog...Lees meer

My Ryding-2

1985 Chevrolet | Die Yank-monster word wakker

Die 1985 Chevrolet C30 V8 Diesel het Reggie Mlambo van Botswana se hart gesteel. Dit het hom wel twee jaar gevat om hom op die pad te kry nadat hy hom gekoop het, maar nou wil hy die...Lees meer

VW Amarok-1

Volkswagen Amarok | Maak dit ’n enkel, asseblief

Volkwagen se Amarok-enkelkajuit is hier. Maar hoe gaan hy vaar in ’n mark tot barstens vol met bakkie-handelsmerke, wonder Jaco...Lees meer

DO48_WR30_Langafstandklub-7

1995 Land Rover Defender C130

Martin Hitge se 1995 Land Rover Defender C130 Op die afstandmeter? Meer as 320 000 km Hoeveel eienaars? Ek en my pa. Hoeveel het dit gekos? Ek het dit vyf jaar gelede van my...Lees meer

Geländewagen vs. Land Cruiser

Wie se baard is van bloudraad? G300 CDI Professional vs. Land Cruiser 76 Die Mercedes-Benz G300 CDI Professional is ’n uiters bekwame veldryer. Maar hoe vergelyk hy met ’n Land...Lees meer

DO47_WR29_My Ryding-10

Uitgeknip vir die langpad

Op die Hilux-4x4-forum staan Mark Schubert bekend as OOOOMS en sy Toyota Hilux is uitgeknip en toegerus vir die...Lees meer

DO47_WR29_Langafstandklub-3

2003 Toyota Prado Diesel

Met 257 000 km op die afstandmeter is Johan Bredell se 2003 Toyota Prado Diesel 'n ervare...Lees meer

DO47_WR29_Captiva-1

Captiva kort koerasie

Die nuwe Chev Captiva is ’n lekker voertuig wat alles doen wat jy van hom kan verwag. Behalwe om jou hart vinniger te laat klop, sê Jaco Kirsten. Wat is nuut? Wanneer ’n voertuig...Lees meer