RSS-voere

Die volgende RSS voere is beskikbaar:

RSS (Really Simple Syndication) is 'n stelsel wat inhoud van hierdie webtuiste gratis en maklik op 'n webgebruiker se rekenaar beskikbaar stel. (Dit is eintlik 'n wenk dat nuwe inligting op ons webwerf gepubliseer is.) Gebruikers kan sodoende op hoogte bly van die jongste nuus en artikels op ons webwerf.

RSS-VOERE

Om hierdie RSS-voere te gebruik sal jy 'n RSS-leser op jou rekenaar moet installeer. Ons beveel die volgende aan:

Bloglines FeedDemon RSS Bandit
NetNewsWire NewsGator Radio Userland
Firefox Live Bookmarks SharpReader My Yahoo!

Sodra jy 'n RSS-leser afgelaai het, plak eenvoudig die URL of webadres van die Landbou.com-voere in jou leser (browser).

Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association