Roetes Wat Roep

Is jy onseker waarheen om volgende met vakansie te gaan? In ons reeks met uithaal-en-bêrekaarte oor top-bestemmings gee ons raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan, waar om te bly… eintlik alles wat jy wil weet om daarheen te gaan. Boonop gee ons ’n voorstel oor ’n basiese reisplan.

Iemand het op ’n keer gesê die beste manier om die Baviaanskloof tussen...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Die Caprivi het meer geword as ’n deurpad na die Victoriawaterval; dit raak al...

Lees meer
0 kommentare

Damaraland is sinoniem met ruwe berge, uitgedoofde vulkane, oop vlaktes en...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Die legendariese pad na dié vrugbare vallei, ook bekend as Die Hel, is een van...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Kaokoland in die noordwestelike uithoek van Namibië is een van...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Die roesrooi Kalahari-duine sal jou keer op keer na een van die grootste...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Al gewonder waar loop die Bobbejaanspas?

Koop hierdie kaart in ons aanlynwinkel:...

Lees meer
0 kommentare

Dis tyd om KwaZulu-Natal se ‘Olifantkus’ te verken.

Koop hierdie kaart in ons...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Kom ry die agt bergpasse op die stert van die Draak
− die Jouberts-,...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare

Dis een van die laaste egte wildernisgebiede ter wêreld, ‘n plek van uitsigte, rotsformasies,...

Lees meer
Kliek hier vir vergrote beeld
0 kommentare
geen
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association