Duna Branca Barra Inhambane
Ingeskryf deur:
Linda Viljoen Ons is bevoorreg om n vakansie huis in Mozambique te he. Ons gaan teminste 4 keer n jaar soontoe, en ek moet se, of ons alleen daar is, met ons kinders, familie of vriende dit bly, home away from home in Paradise. Ons deel nou die vreugde met ander so as jul hou van n gemaklike villa om tuis te gaan, jul is tussen 2 en 8 persone, het n 4x4 of 2x4 om oor die lagoon te kom gedurende laag water - ja ons is op n tydlike eiland..... kontak my. Dis nou al n paar jaar en ek moet se, nog elke keer is daar iets anders om te sien en te doen. Nou reis ons rond, verken die land en so het ek n besigheid gestig. Ek laat jou sien en voel waar ek al deur was.....hopelik.
geen




Lewer kommentaar