As jy niks anders pak nie

As jy niks anders wil saamvat nie...

  • 3-in-1-olie
  • banddrukmeter
  • bandherstelstel
  • basiese gereedskapskis (sien oorkantste blad)
  • brandblusser
  • byl/panga
  • domkrag
  • eienaarshandleiding
  • gaslamp
  • gassilinder en -sleutel
  • gasstoof
  • gespe-bande (straps)
  • GPS/kaarte
  • graaf
  • grondseil
  • kopflits
  • herwinningstoerusting (sien oorkantste blad)
  • hewelpyp
  • insekweerder
  • jerrykanne
  • kerse
  • verkoelervloeistof
  • kompressor
  • Leatherman
  • kussing
  • matras
  • matrasvoetpompie
  • slaapsak/beddegoed
  • moere, boute & wasters nooddriehoeke
  • noodhulptas
  • noodkos en -water
  • noodwiel(e)
  • opwaskom
  • O-ringe
  • pypklampe
  • ratkasolie
  • reis- en voertuig- dokumente
  • sekerings (fuses)
  • oorleikabels (jumper cables)
  • stroppe (tie downs)
  • swart plastieksakke
  • tafel
  • stoele
  • teenvriesmiddel
  • tent
  • tentpenne & -pale
  • tou
  • vonkproppe
  • vuurhoutjies/sigaret-aansteker
  • waaierband
  • water-afweermiddel (Q20)
  • herstelhandleiding
  • wielsleutel

      

Laai hier af:

Lewer kommentaar

Die inhoud van die veld word privaat gehou en sal nie aan die publiek verskyn nie.

Kommentare

Baie dankie vir die baie volledige paklyste, dit help baie!!

Net een dingetjie, daar is 'n spel fout op die blad, julle sê,"As jy niks anders wil saam wat nie...wat net dit", moet die twee watte nie vat wees nie?

Jy's heeltemal reg, dankie! Ons sal dit so aanpas.

Gebruiker stories

Geen gebruiker stories bygelas
 
geen
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association