Die kampkombuis (hardeware)

Die kampkombuis HARDEWARE-paklys

  • aartappeldrukker
  • ammobokse
  • bakke
    –    opdienbakke
    –    nageregbak
    –    marineerbak
    –    slaaibak
  • bekers vir koffie, ens.
  • blikoopmaker
  • botteloopmaker
  • kurktrekker
  • borde
  • pap- en poedingbakke
  • papierborde
  • papierbordhouers
  • borrelpapier
  • bottels (vir melk en sap)
  • braaibak
  • braaidriepoot
  • braaihout of brikette
  • braaipan
  • braairooster
  • braaiskottel
  • braaitang
  • braaivurk
  • roosterborsel
  • broodmes
  • broodplank
  • eierspaan
  • foelie
  • gasbrander (gewoon)
  • gasbrander (steakplaat)
  • gassilinder
  • gassleutels
  • hegstukke vir gassilinder
  • verlengarm vir gassilinder
  • glase (koeldrank, ens.) groentemessie
  • vleismes
  • groenteskiller
  • handklitser of draadklopper
  • houers met toeskroefdeksels
  • jafelpan
  • kaassnyer
  • kastrolle
  • panne
  • ketel (vuur/gas)
  • kleefplastiek
  • koelboks
  • yskas
  • koffiepot
  • teepot
  • siffie vir teeblare
  • kopflits
  • batterye vir kopflits
  • maatkoppies
  • maatlepels
  • melkbeker
  • messegoed
    –    lepels
    –    messe
    –    vurke
    –    teelepels
    –    opskeplepels
    –    houtlepels
    –    knipmes
    –    slaailepels
  • messlyper
  • oond- of sweishand-skoene
  • vatlappe
  • opvoutafel
  • plastiekbakkies (ver-skillende groottes, met deksels)
  • plastieksakke (groot en klein, vir oorskietkos)
  • yssakkies
  • rasper
  • resepteboeke
  • rubberrekke
  • servethouer
  • servette
  • sigaretaansteker
  • skêr
  • skinkborde
  • skottel
  • snyplank
  • sosatiestokkies
  • souskwassie
  • stapstofie
  • swartpot
  • tafeldoeke
  • vakuumfles(se)
  • vergiettes
  • vliegnet
  • voorskoot
  • vrugtehouer
  • vuuraanstekers
  • vuurhoutjies
  • waterhouer met kraantjie
  • waterkanne

 

Laai hier af:

Lewer kommentaar

Die inhoud van die veld word privaat gehou en sal nie aan die publiek verskyn nie.

Gebruiker stories

Geen gebruiker stories bygelas
 
geen
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association