Cruiser-partytjie in die duine
Die Toyota Land Cruiser vier vanjaar sy sestigste verjaardag. WegRy het onlangs 'n naweek in die Namib-woestyn deurgebring saam met 'n groep eienaars van Land Cruiser-bakkies. Hy het dit oorleef en is lus vir nóg.
Die video wys wat die bakkie kan doen terwyl Jaco Kirsten advies gee oor hoe om die duine van die Namib te ry.
Gewilde artikels
geen





Lewer kommentaar