Mamili: Nooit weer dieselfde nie…










Die bekende – en berugte – onderwaterhoutbrûe by Mamili, waaroor ons al talle stories (sien: Kaptein Caprivi en die dapper duikers) en briewe gehad het, is nou vervang met twee netjiese metaalbrûe. Dis nie meer so opwindend soos voorheen nie, maar dis 1 000% keer veiliger!









