Mamili: Nooit weer dieselfde nie...
Ingestuur deur wegryadmin op Don, 02/24/2011 - 09:49
Fotos deur:
Richard Poulter Die bekende – en berugte – onderwaterhoutbrûe by Mamili, waaroor ons al talle stories (sien: Kaptein Caprivi en die dapper duikers) en briewe gehad het, is nou vervang met twee netjiese metaalbrûe. Dis nie meer so opwindend soos voorheen nie, maar dis 1 000% keer veiliger!












