Morgan Baai Wegbreek

Body: 

Ons as gesin is baie lief vir die buitelewe wat natuurlik gepaard gaan met kampering. Ons was vir 'n langnaweek Morgan Baai toe. Dit was absoluut 'n belewenis. Daar herontdek jy jouself. Jy weet nie vir 'n oomblik van jou kinders nie. Morgan Baai Karavaan Park julle sien verseker weer die Krieke van Marquard.

Kommentare

Ons kan nie anders as om met Sandra Kriek saam te stem nie. Ons het vir twee weke by Morgan Baai ge-kampeer en het elke oomblik ten volle geniet, en beplan reeds die volgende wegbreek. Ja ons kan Morgan Baai beslis aanbeveel.

Pos nuwe kommentaar

Die inhoud van die veld word privaat gehou en sal nie aan die publiek verskyn nie.
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association