Slagboom-4x4


101 Roetegids | 2010

Slagboom-4x4

Slagboom het alles wat ’n goeie 4x4-roete moet hê: berge, riviere, eersteklas blyplek ... én ’n 35 km lange adrenalienbelaaide roete. Dis geleë in die voetheuwels van die Suurberge, naby Addo en Kirkwood, en die begeleide roete bestaan uit vyf dele, waarvan twee ’n 5-gradering het en jou deur al die veldrypassies vat.

Rebellie Game Farm-4x4


GoogleMap GPS blurb: 
Naaste roete-koordinate

Moolmanshoek-4x4-ekoroetes


101 Roetegids | 2010

Moolmanshoek-4x4-ekoroetes

Moolmanshoek is ’n private natuurreservaat van 3 000 ha in die Witteberge in die Oos-Vrystaat. Dit bestaan uit drie hoofroetes: Kiepersol Garden, Visierkerf en Langesnek.
’n Vierde roete, Suikerhoek, word opsy gesit vir groepe ervare ryers begelei deur gekwalifiseerde 4x4-gidse.

Sekororo-4x4-avontuur


101 Roetegids | 2010

Sekororo 4x4 Adventure Trails

Die Sekororo-roetes is net wes geleë van Ofcolaco, 42 km suidoos van Tzaneen. Daar is twee roetes: een van 16 km en ’n langer roete van tot 100 km wat aangepas kan word. Albei word begelei deur Louw Booysen, eienaar van Sekororo 4x4 Adventure Trails. 

Karoo Adventures

GoogleMap GPS blurb: 
Naaste dorp koördinate
Syndicate content
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association