
101 Roetegids | 2010
MontEco-natuurreservaat
MontEco is geleë in ’n reservaat van 6 400 ha in die Montagu-streek. Agt roetes van altesaam 90 km loop oor die reservaat, en maak voorsiening vir verskillende vaardigheidsvlakke en voertuigvermoëns.
Die terrein bestaan hoofsaaklik uit los rots en skalie, en ’n ewenaarslot word dus aanbeveel. Vier roetes is vir 4x2’s geskik.