Lesotho | Tussen Mohaleshoek en Semonkong

En toe's die pad net weg...

 

As jy van veldry en regte berge hou, regverdig Lesotho 'n hele paar besoeke. Jaco Kirsten het die suidwestelike deel tussen Mohaleshoek en Semonkong van nader leer ken - en moes hier en daar die knie buig voor sy uitdagings.

Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association