GPS-roetes

Kliek hier om 'n gevorderde soek op die hele blad te doen.
En toe's die pad net weg...
As jy van veldry en regte berge hou, regverdig Lesotho 'n hele paar besoeke. Jaco Kirsten het die suidwestelike deel tussen Mohaleshoek en Semonkong van nader leer ken - en moes hier en daar die knie buig voor sy uitdagings.
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association