Gewildste Inhoud

Die Gifberge is ’n verleidelike kelkie van veldry, veldkampering en spoorsny. Maar voor hy daaraan geproe het, het Johan de Smidt eers seker gemaak daar was nie hienagif in sy martiniglas nie...
ARENDBLIK. Die uitsig oor die Knersvlakte van die Oubergpas.
0 kommentare
86.6667
In ’n stuk ongerepte Botswana-wildernis groter as België het Barnie Louw sy spore langs dié van grootwildjagters getrap.
UITSPANTYD. Die einde van nog ’n lang, warm dag langs ’n pan in Mabenyane a Kalahari – die perfekte tyd om met ’n koue enetjie in die hand te kyk hoe die son ondergaan terwyl jy die diere op die pan dophou. FOTO Francois Smit
1 kommentare
100
As jy in Mabenyane a Kalahari in die moeilikheid beland, is jou naaste hulp die Mabuasehube-wildreservaat.
GOEIE BUURMANSKAP.  In die Mabuasehube-wild-reservaat in Botswana kan jy uit sewe kampplekke kies. Elkeen is langs ’n pan geleë.
1 kommentare
70
Die see, veldblomme, diamante, ’n nasionale park, Robey Leibbrandt, Worsie Visser se vakansiekaia, en die eerste skaapboere in Suider-Afrika …
VOOR DIE STRANDHUIS. Op die Weskus-ekoroete tussen die Soutrivier en Hondeklipbaai begin jy verstaan hoekom eiendomsontwikkelings aan die Weskus so gewild is. PHOTO Johan de Smidt
6 kommentare
82
Net ’n hanetree van Kaapstad is ’n wildernisgebied waar jy kan baljaar op grondpaaie wat teen kranse uitklouter, deur sandsteenberge bergfietsry of net ontspan,
DIE WILDERNIS IN. Die vroegoggendson verskerp die rooi kleur van die sandsteenrotse in die suidelike Sederberge naby Sanddrif.
0 kommentare
100
In die ruwe oostelike deel van die Sederberge (of die Rooi Sederberge, soos die plaaslike mense daarna verwys) het Deryck van Steenderen op ’n wondermiddel afge
GORDEL VAS ... Steil afdraandes op die Kliphuiskloof-4x4-roete laat voel jou asof dit jou na die vloer van die canyon trek.
0 kommentare
0
Die Karoo is nie bekend vir water nie, maar ysreën, modderpaaie, sneeu en vol riviere het Martin Coetzee se rustige langnaweekplanne na Sutherland behoorlik op
FOTO Martin Coetzee
0 kommentare
73.3333
Ná oorvloedige reën in ’n smaraggroen Lesotho het die wolke lank genoeg weggetrek vir Johan de Smidt om ’n pelgrimstog van die Basotho ...
RUS EN VREDE. In die laatsomer en herfs word jy in Lesotho begroet met ryk skakerings van groen. Onder vloei die Makhaleng-rivier.
1 kommentare
100
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association