Ek het 2 kampe op my kortlys nl. Dragon's Rest & Silverstreams. Ons wil vroeg in oktober 2 aande daar kamp. Wil iemand wat ken dalk help met n keuse of iets anders voorstel. Die middeldag wil ons sanipas op en af, so dit moet in die omgewing wees.
4x4 Pajero 3.2 Di D
Home made "ARB" bumper, home made roof rack
Gunstelingplekke
George, Knysna, Waterberge, Laeveld
Regte naam
Johann
Re: Lekker kamp naby Underberg
Jong Jacques, ek en die vrou is anner dag daar deur, maar het by Sani Valley Lodge gebly en ek kan dit enige tyd voorstel. Dis nie vir kamp nie, maar lekker lodge, met kaggels en als, so op die meer. Dis aan die voet van Sani pas, net voor die hotel. Daai tyd vannie jaar is dit pragtig daar en as jy gelukkig is sneeu dit ok.