Ek moet weer bietjie "upgrade".
Mens kry deesdae alle soorte flitse, wat werk en wat nie ?
Watter flits hou en watter nie ?
Kampligte kan ek dieselfde vra.....al n klompie van daardie buis-karavaan ligte gehad, maar hulle hou
nie lank nie, nie met effe rowwe kampers soos ons nie![]()




Antwoord met aanhaling
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill. 

Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 

Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!

