Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2
Resultate 26 tot 29 van 29

Draad: Basiese gereedskap

  1. #26
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,991
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Basiese gereedskap

    Hier is my oordaad:
    Die gereedskap is basies permanent in my kar:
    Click image for larger version. 

Name:	_DSC1307.jpg 
Views:	31 
Size:	99.6 KB 
ID:	4580
    Ook is daar 'n hoogligdomkrag en klein byltjie op my dakrak.

    En hierdie sit ek by vir langer toere:
    Click image for larger version. 

Name:	_DSC1308.jpg 
Views:	31 
Size:	98.0 KB 
ID:	4581
    Julle sal sien in die gereedskapskis is daar ook nog 'n volledige stel soksleutels, asook 'n verskeidenheid spesiale sokke (soos Allen en Torx en vonkpropsokke). Ek het ook nie die moersleutels uitgepak nie, maar daar is van 6mm tot 24mm en ok 27mm moersleutels. Van sekere grotes is daar meer as een (10mm, 12mm, 14mm, 17mm en 19mm).
    Last edited by Peter Connan; 02-05-12 at 10:51.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  2. #27
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,488
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Basiese gereedskap

    Sorri manne - maar as daar ni 'n mni ystersaag, 'n 2lb hamer en 4lb hamer en blikkie "Elatsoplast" en 2 disprins in is nie, is jou stel nie kompleet nie [en as jy kabbrytir mouter het , twee teelepels Ricoffy]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  3. #28
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,991
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Basiese gereedskap

    My mini-ystersagie het gebreek, en ek soek nog 'n ordentlike een om hom mee te vervang. Die elastoplast en disprins bly nie in die toolbox nie, en ook nie die koffie nie.

    Maar hoe gebruik mens die koffie? daar's 'n triek wat ek nie ken nie?
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  4. #29
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,488
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Basiese gereedskap

    chiep-stuffe soos Ricofy maak die BESTE "chalack" inni wereld - ek het Citroen se Carb met daai "koffie chalack' en skoenboks vasgesit en bnog 20 duisend KM met daai carb gery - NOOIT weer op sy gasket gelek nie [die disprins is virri mense om my assik begin wild raak, en die pleisters is vir my as ide hamers hulle nie mooo gedra nie .. dan is "noodhulp blikkie" op 'n anner plek geber netnie goed genoeg nie [SWAMBO gaan in beswyming as die bloed nie gou gestop word nie]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •