Resultate 1 tot 10 van 10

Draad: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

  1. #1
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    272
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Well equipped, well cared for 2007 Conqueror Supra 4x4 camping trailer. To be viewed at Vleesbay, dist Mosselbay. Double bed (1370 x 2000) under trailer's lid at a comfortable height of only approx. 1,5 m. Two 75Amp deep cycle batteries; 12V battery charger. Trailer already wired for charging of batteries etc whilst on the move. Overnight tent at the back ensures privacy and security. Can be pitched within 10 minutes. Enlarged awning over kitchen area for shade and protection against rain - also pitched within 10 minutes. Huge "circus" tent (8 m diameter) for longer stays at camping sights ensures ample shade and protection against elements - especially when sides are lowered. Pitched within 30 minutes. Two seperate water tanks holding 65 litres of fresh water each. 2 x jerry can holders; 2x gas bottle holders; 3 x Hella plugs; severeral LED lights; huge drawer on rollers under double bed, folding table fits in under the packing rack on top of the lid; braai fits over spare wheel; generous packing space in nose cone and side drawers; two plate gas stove. Bargain at R79,000! For further info : please call Gustaf on 082 891 8960










    Last edited by Pine; 07-04-12 at 08:58.
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    yipppp - van al die Conquerr ontwerpe is die Supra vir my die slimste ---
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  3. #3
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    272
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Ja, maar hy is net 'n bietjie onstabiel teen 160km/h

    Click image for larger version. 

Name:	100_2180.jpg 
Views:	161 
Size:	80.7 KB 
ID:	3792
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    huh??? nee man Pine - ekke dink jy moet fout by die sleepvoertuig soek - met die helling van daai dak sal hy alle afdruk op die agterwiele he en niks voor nie [hoeka marie biskits daai ]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Pine,
    Ek dink die wa gaan mooi loop teen so 180+, dan gaan hy net "swewe" agter die buggie.
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  6. #6
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    272
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Steeds beskikbaar! Prys verlaag na R 75 000 - skakel Gustaf (my Pa) by 082 891 8960
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  7. #7
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    272
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Steeds beskikbaar! Skakel Gustaf (my Pa) by 082 891 8960
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  8. #8
    4x2
    Aangesluit
    03-02-12
    Plek
    Roodepoort
    Boodskappe
    19
    Wat ry jy?
    Hilux KZ-TE d/cab 4x4, ARB voorbuffer met KC kolligte en T-Max wenas, SAC tussenverkoeler, Outback a
    Gunstelingplekke
    Kgalagadi, Richtersveld, Baviaans
    Regte naam
    Johan Westraad

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Pine help gou hier: as ek die Supra se sykante so bekyk is daar nie plek vir 'n yskas om in sy ingewande in en uit te gly nie? Dan veronderstel ek hy moet maar los binne in die sleepwa of -voertuig vervoer word? Of hoe maak julle met die yskasdinge...?

  9. #9
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    272
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Hello Wessie, die yskas pas in die neuskas voor, en is groot genoeg vir 'n National Luna 70liter yskas.
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  10. #10
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    272
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: TE KOOP: 2007 Conqueror Supra bossleepwa

    Prys verlaag na R 75 000 - onderhandelbaar!
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •