-
4x4 met laestrek
Aug/Sept Suide Namibia.
Ons beplan om Aug/Sept ons eerste Namibia trip te doen.Het al klaar al die bespreekings gedoen tot op Soitare,sal daar dan besluit waarheen
1)27 Aug (Augrabies - Khamakirri790 km from Odendaalsrus.
2)28 & 29 Aug (Noordower- Amanzi) 430 km
3)30 & 31 Aug (Klein Aus - Desert Horse Inn) 321 km
4)1 & 2 Sept (Helmeringhausen- Koiimasis Ranch) 147 km
5)3 & 4 Sept (Sesriem - Sossus Oasis camp) 150 km
6) 5 & 6 Sept (Solitare - Rostock Ritz Lodge) 120 km
Plasingtoestemmings
- Jy mag nie nuwe drade skep nie.
- Jy mag nie boodskappe plaas nie.
- Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
- Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
-
Forum Reëls