Ek hop gou daar in vir n' tafeldoek en BH proppe, die rooies maar die ouens het nie tafel doeke of BH proppe nie maar ek kla nie die uitry was lekker.
So mense as julle iets wil koop en geld spaar omdat die mense jou heel moondlik nie kan help nie maar jy die uitry wil geniet kom deur na MW in Paarden Eiland en kom kyk hoe mooi is die nuwe brue vanaf die M5 oor die N1.