Ek wil vir my volgende reis deur Lesotho ry. Die plan is om van Masero se kant deur te ry tot by die Sanipas af en weer terug na bo. Dan by die Katsidam verby en sommer nog ander lekker draaie as dit kan.
Enige voorstelle en raad oor blyplek, roetes en enige ander inligting asseblief?
![]()



Antwoord met aanhaling
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 
Etosha 2009.