Plaas die advertensie namens 'n maat van my wat saam met my hier in Angola werk. Hy sal van die eerste April weer by die huis wees vir omtrent 2 weke, so dis die beste tyd om hom te kontak. Sy naam is Freddie Theron.
Sprite Swing, Okt 2010 nuut gekoop, 2 keer gekamp.
Staan onder afdak, bedek met seil.
Verkoopprys +/- R118000.00
Huis nr 0125483208 (vanaf 1 April)
Selnr 0839372696
![]()



Antwoord met aanhaling