4x4 Megaworld vervaardig nie meer die Outback dakrak nie .
Hulle is besig om n nuwe rak nl. 'Desert Rack' van oorsee in te voer ,teen n baie goeie prys -seeing is believing- ek wag nou al 6 weke !
As ek n tweede-handse outback dakrak te koop kan kry , laat my weet.![]()



Antwoord met aanhaling


