Ons is daar van 25 tot 27 junie en het plek bespreek deur namibia country lodges groep. Tsumkwe country lodge bestuur blykbaar nou die kampering by sekereti & khaudum kampe. As daar iemand is wat ondervinding het van die nuwe bedeling, laat weet asb. Verder sal dit ook gaaf wees om te weet of die reën van die afgelope seisoen genoegsaam was om die skade, wat deur verlede jaar se veldbrande veroorsaak was, te herstel.



Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 
Antwoord met aanhaling

Piet, Paul en Klaas volg Jan Rap en sy maats ..... 
